DIE 2013 INGRID JONKER-PRYS VIR AFRIKAANSE POËSIE

DIE 2013 INGRID JONKER-PRYS VIR AFRIKAANSE POËSIE

Stuur asseblief drie eksemplare van enige Afrikaanse debuut-digbundel wat in die jare 2011 en 2012 verskyn het en volgens die reglement* vir vanjaar se Ingrid Jonker-prys vir Afrikaanse poësie in aanmerking kom, vir beoordeling na:

Die Ingrid Jonker Prys-komitee
Posbus 657
STELLENBOSCH
7599

Die sluitingsdatum vir voorleggings is 31 Augustus 2013.  Die kortlys sal teen 1 Oktober bekend gemaak word en die wenner sal op 15 Oktober aangekondig word.

Danie Marais
Sameroeper van die Ingrid Jonkerprys-komitee

* Vir die reglement, sien: https://versindaba.co.za/2011/03/23/die-ingrid-jonker-prys/

Bookmark and Share

Een Kommentaar op “DIE 2013 INGRID JONKER-PRYS VIR AFRIKAANSE POËSIE”

  1. Johan Stapelberg :

    Wanneer word die kortlys aangekondig?

  •