15 April 2014 Trienke Laurie. Vir Adam Small Nóú wil ek jou besing oor hierdie moed van jou om te heers oor teëspoed die donkerte te besweer met die opstaanwoorde met nuwe akkoorde opslaanwoorde van jou soos klawergras. © Trienke Laurie, 2014 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…
Baie dankie, Trienke!
Ko lat ons almal Adam Small(saam)besing!
Viva!