Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
21 May 2014

Joan Hambidge. Brooklyn-brug

Brooklyn-brug

 

Thy cables breathe the North Atlantic still.

Hart Crane

 

I too knitted the old knot of contrariety …

Walt Whitman

 

O Brooklyn-brug,

             veel besonge oorgang

van lewe na dood,

             jy staan opgeteken

in Walt Whitman

            en in Hart Crane.

Ook Jack Kerouac

            besing jou.

Maar dit

            is Majakofski

ver terug in 1925

            wat glo

jy sou selfs

            die Oordeelsdag

oorwin

             en oor die débris staan.

Hierna sal

             alles vervorm

en verwerk word

             met jou

as model.

             Daar was

so ‘n dag,

             genaamd 9/11,

toe jy weerstand bied,

            ook ‘n uitgang was.

Amateur-fotograwe

            kon

die vuur en rook en swael

            ópvang

vanaf jou onwrikbare posisie

             wyl

‘n boot geluidloos

             onder

deur jou vaar.

 

© Joan Hambidge / 2014



Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Joan Hambidge. Tweetalige woordeboek
Joan Hambidge. Puntdigte uit die Sloweense landskap →

2e gedagtes oor “Joan Hambidge. Brooklyn-brug”

  1. Joan Hambidge says:
    24 May 2014 at 20:47

    ‘n Puik seleksie met nuwe verse van Douglas Reid Skinner. Hemels.

    http://joanhambidge.blogspot.com/

    Reply
  2. Joan Hambidge says:
    24 May 2014 at 20:46

    http://joanhambidge.blogspot.com/

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies
  • Carla Botha. Lesse in Wêreldreise
  • Stephan du Toit. Moed

Nuutste bydraes

  • Johann Lodewyk Marais. Swartoogtiptol
  • Hennie Maartens. blommeprag
  • Joan Hambidge. Sheila Cussons en die verwikkelde lyn
  • Johann Lodewyk Marais. Seisoen
  • Koos de Wet. Onse Raka

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Joan Hambidge. Sheila Cussons en die verwikkelde lyn17 August 2026

    Marlies Taljard: Johann se Lange het destyds in "Kaapse Paragrawe" soms oor Sheila Cussons geskryf. Sien byvoorbeeld dié onderhoud wat…

  2. Andries Fourie on Andries Fourie. Soos die val van ‘n veer16 August 2026

    Baie dankie Anne-Marie!

  3. Joan Hambidge on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Borges11 August 2026

    Dank. Albei is wonderbaarlike digters. Ek lees nou weer die hele Cussons en hoe sy Neruda en Borges vir ons…

  4. Mirinda on Krige Visser. lykskou10 August 2026

    Iets wat mens nooit sal vergeet nie....veral wanneer so jonk en sensitief...en die reuke sal mens altyd bybly...

  5. Eugene Vorster on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Borges10 August 2026

    Beste Professor Hambidge, baie dankie vir hierdie boeiende artikel. Dit inspireer ‘n mens om verder oor Borges & Cussons te…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d