Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
17 September 201422 January 2020

Indeks: Lyste, bibliografieë, digbundels

 

Bibliografie van Afrikaanse digbundels wat sedert 1882 verskyn het.  Met dank aan NALN wat behulpsaam was met die saamstel van hierdie omvattende bibliografie.  Let wel: Waar inskrywings herhaal word, dui dit op ‘n tweede oplaag van die betrokke titel.  Hierdie bibliografie is na die beste van ons wete volledig tot en met die einde van 2012.

 *

Opel

Indeks van Afrikaanse Poësie-publikasies: 2000 – 2009

In die afgelope dekade het daar 190 poësie-publikasies verskyn, waaronder 142 digbundels deur 95 digters. Die volledige indeks, asook oorskouende tabelle, kan hier bestudeer word. Die lyste is bygewerk tot by 2015.

 

 

 


Minneliedjies
Minneliedjies

 

Klassieke Afrikaanse tekste beskikbaar by DBNL

Die Digitale Bibliotheek van de Nederlandse Letteren het onlangs begin met die digitalisering van hul brontekste. ‘n Groot aantal klassieke tekste oor Afrikaans en die Suid-Afrikaanse geskiedenis is pas gelaai en gratis beskikbaar gestel op die internet.  Gaan kyk na die volledige indeks wat hier beskikbaar is.

 

 

 

 

 

 

 

 


 

Marlene Dumas. Martha. Freud's Wife.
Marlene Dumas. Martha. Freud

 

Die beeldgedig in Afrikaans.

Hierdie lys ondersteun die feit dat die wisselwerking tussen gedig & visuele kunswerk verre van ‘n aberrasie in werklikheid in Afrikaans ‘n goed gevestigde tradisie is. Die indeks is hier beskikbaar.

Kyk ook na die visualisering van die Beeldgedig in Afrikaans hier. (Geskep deur Burgert A. Senekal)

 

 

 

 

 


 

Stoomtreine
Debute in die Afrikaanse poësie, 1944 – 2015.  Hierdie nuttige lys van debuutwerke in die Afrikaanse poësie is geneem uit E. Adendorff se MA-verhandeling Digdebute teen die millenniumwending: ’n Polisistemiese ondersoek; Universiteit van Stellenbosch, 2003. Die indeks is hier beskikbaar. Die lys word aangevul deur die Redaksie van Versindaba en is tans volledig tot by 2015.
 
 
 
 
 

 


 

 

Eerste kar in SA

 

Datastel van die Afrikaanse poësie vanaf 1900-1978 (1-4)
Senekal, Johannes H. en Karien van Aswegen. 1981. Bronne by die studie van die Afrikaanse digbundels 1900-1978. Johannesburg: Perskor. Lees hier.

Kyk ook na die visualisering van Skrywersprofiele hier!

Kies ‘n outeur aan die regterkant, en kies dan ‘n genre (opsioneel). Kliek dan op ‘n werk om ‘n lys van resensies en studies oor dié werk reg onder die grafiek te vertoon. Die onderliggende datastel strek vanaf 1900-1978. Visualisering geskep deur Burgert A. Senekal.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Gedigte (A–L)
Gedigte (M–Z) →

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Digtersprofiel: Johan Myburg
  • Joan Hambidge. Piromaan
  • Joan Hambidge. My geliefde voormalig
  • Jasmyn Beetge. Delikaat
  • Hennie Maartens. oorskot

Nuutste kommentaar

  1. Margaret Cordier-Biermann on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels16 July 2026

    Dankie, Andre — jy verf gedigte en ons ry nou tyd en woorde bloots.

  2. Andre Roothman on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels15 July 2026

    Uiters gemaklik op die literere verteringsstelsel. tyd die tiran het sy deugde.

  3. Toekie on C Fritze. Boodskap aan die see14 July 2026

    Pragtig geskryf. Het dit baie geniet.

  4. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Wat ’n vers kan verraai en vermag13 July 2026

    Die onderbenoeming - konkreter: die min woorde - roep treffend ‘n ysliker en aaklige “werklikheid” op.

  5. Karin on C Fritze. Boodskap aan die see13 July 2026

    Dié gedig praat met my hart en met my siel. Ek verlang na die klank en die reuk van die…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d