Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Month: July 2015

Zandra Bezuidenhout. Aan die Groot Maroela

31 July 201531 July 2015 By Versindaba

Aan die Groot Maroela   In die taal se kweekhuis laat val die muse ʼn handvol woordsaad oor die akkers van versemakers. Wildgroei word getem steggies geënt tot peul en blom mekaar herken as werpsels van dieselfde stam.   Ter afskeid dus: ʼn groenerige vers vir die Groot Maroela gewortel in die Vredefortse koepel met…

Read More

In memoriam: T.T. Cloete (31.05.1924 – 29.07.2015)

29 July 20152 August 2015 By Versindaba

Dit is met absolute leedwese dat ons moet bekend maak dat T.T. Cloete, een van Afrikaanse se mees geliefde digters, vanoggend in die ouderdom van 91 oorlede is. Volgens Johan van Zyl, woordvoerder van die Noordwes-Universiteit se Potchefstroom-kampus, is die digter Sondag reeds in die Mooimed-hospitaal opgeneem en is hy vanoggend aan natuurlike oorsake oorlede….

Read More

Wicus Luwes. Boetie in Zoeloeland

25 July 20158 April 2016 By Versindaba

Daar moet ‘n rivier in wees. In die Apocalypse Now-fliek was dit die Nungrivier. In die Heart of Darkness-novelle was dit die Kongorivier. Hier by ons kan dit miskien die Apiesrivier wees, maar hierdie storie gaan nie oor Winston Churchill nie. Daar is natuurlik die Oranje-, Vaal en Limpoporivier om van te kies, maar terwyl…

Read More

Johann Lodewyk Marais. Garissa

24 July 201525 July 2015 By Versindaba

GARISSA 2 April 2015 Die Tana se bruin water loop stadig ooswaarts deur die warm, droë vlakte waar die nomades met hulle vee trek, groepies doempalms staan en kraaie krys. Maar op die kampus vloei bloed in gange en lê pen en papier stukkend getrap deur die laggende mans uit die noorde. Kyk ook die…

Read More

Yves T’Sjoen. Compagnons de route. Een memoir.

12 July 20159 July 2015 By Versindaba

Compagnons de route. Een memoir Met Kees Fens en Rudy Kousbroek in Zuid-Afrika Yves T’Sjoen In 2009 en 2012 stelde ik met mijn Zuid-Afrikaanse collega Ronel Foster van het Departement Afrikaans en Nederlands (Universiteit Stellenbosch) vakwetenschappelijke boekpublicaties samen over transcontinentale literaire dialogen tussen Afrikaans en Nederlands. Wij namen de redactie waar van de bundels Over…

Read More

Hennie Nortjé. Sy

11 July 201511 July 2015 By Versindaba

Sy   Daar is ‘n roering in die moerbeibome, die spinners woel onverpoos. Uit die skadu van die Groot Muur wieg kamele oor klipwoestyne, dag vir dag teen slakkepas na die slaapplek van die son.   Deur Persië se groen valleie verby die brons duine van Arabië kruier die aaneengeweefde rye tot in Sidon aan…

Read More

Wicus Luwes. Gedistilleerde woorde

11 July 20151 September 2015 By Versindaba

Bote is allergies daarvoor, maar Whiskey-drinkers is nie bang om hul drankie op die rotse te geniet nie.  Ek het ‘n onlangse gesprek oor ‘n Whiskey-klub nogal interessant gevind. ‘n Neef aan my vrou se kant was deel van so ‘n klub en het een maal ‘n maand ‘n nuwe Whiskey uitprobeer. Die eerste vraag…

Read More

Gisela Ullyatt. Facebook en Die Groot Poësiebrander. (Deel 6)

10 July 201510 July 2015 By Versindaba

  Vier dae. Vier mense per dag. Vier gedigte. Interkonneksie. Indra se Net. Dependent Origination. Pay it forward. Facebook. Deur die loop van blogs 1 tot 5 het ek bostaande begrippe in verband gebring met facebook se Poësie-uitdaging. Uiteraard is facebook ’n sosiale medium wat op verskeie vlakke deur die gebruiker bestuur kan word. Soms…

Read More
  • 1
  • 2
  • 3
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie

Nuutste bydraes

  • Uitnodiging: DJ Opperman-gedenklesing
  • Anzé Bezuidenhout. Jy is klip
  • Betani Wiese. Invers
  • Digtersprofiel: Driekie Grobler
  • Marthé McLoud. Loutering

Nuutste kommentaar

  1. Anzé Bezuidenhout on Anzé Bezuidenhout. Jy is klip9 October 2026

    Baie dankie Versindaba, ek waardeer die blootstelling en plasing

  2. Clarence Botha on Joan Hambidge en Dietloff van der Berg in gesprek oor “Apofatiese lens”9 October 2026

    Baie insiggewende en leersame gesprek wat ek waardeer het.

  3. Amanda Ahave De Meillon on Anzé Bezuidenhout. Grense van die wentelbaan8 October 2026

    Ek voel jou woorde in my hart. Soos net jy kan!

  4. Anzé Bezuidenhout on Pierce van Tonder. granaat-gebed in die Karoo8 October 2026

    Hierdie gedig beskryf n rou erkentenis van menslike swakheid en totale afhanklikheid. Puik gedoen Pierce!

  5. DIETLOFF VAN DER BERG on Nini Bennett-Moll in gesprek met Joan Hambidge7 October 2026

    Baie dankie vir wat jy vir ons letterkunde doen en beteken Joan.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon