Thomas Deacon. laatmiddag toe die dag

laatmiddag toe die dag rooi-

knieg teen die rante buig

dink ek t’rug aan sonsak in

namakwaland

toe jou hand myne raak

en ons appelwang-se-rooi

skaam-skaam luister

na die aand se stil gesang

 

©Thomas Deacon, 2020

 

Bookmark and Share

Comments are closed.