21 June 202123 June 2021 Alwyn Roux. Vredig Vredig onvatbaar lig in die seisoen met berge aan die horison verbeel * die inslag vind tot roerloos wees asof ’n rots onwankelbaar in see * gedagteloos die tyd verwyl as weekdier tussen rotse skuil © Alwyn Roux, 2021 Deel: Click to share on Facebook (Opens in new window) Facebook Click to share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading...