Elisma van Zyl. Eden

 

Eden

 

In Eden se tuin

met jou liggaam heel ontbloot

het jy my verlei

 

© Elisma van Zyl, 2021

Bookmark and Share

Los kommentaar

 

*