Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
28 March 2022

RIV: Ronel Nel (1964 – 2022)

 

 

Ronel Nel (27 Augustus 1964 – 27 Maart 2022) is gisteraand in intensiewe sorg oorlede na ‘n kort siekbed.

Ronel Nel is in Pretoria gebore en het vanaf 1983 aan die Universiteit van Stellenbosch gestudeer, eers vir ‘n BSc met Chemie en Rekenaarwetenskap, maar sy het in 1985 verander na joernalistiek. Nadat sy haar honneursgraad in Joernalistiek verwerf het, het sy wyd gereis.

Van 1999 tot 2005 was sy die Bemarkings- en Mediabestuurder van die Aardklop Kunstefees op Potchefstroom en lewer ook vryskutartikels vir Sarie, Beeld, Insig, Rapport, Rooi Rose, Taalgenoot, Swaubone, Getaway en Weg. Sy was koördineerder vir die Pendoringkompetisie, beoordelaar en mentor by die Sanlam/LitNet aanlynskryfskool, aanbieder by die ATKV-skryfskool op Potchefstroom en ook resensent van boeke en flieks.

Haar digbundel [en die here het foto’s geneem oor vanderbijlpark] (Protea Boekhuis) was in 2003 op die kortlys van die Ingrid Jonkerprys. Sy het verskeie kinderboeke gepubliseer, asook ’n debuutroman, “Pelgrimshoop” (LAPA Uitgewers), wat in 2018 vir die ATKV Veertjie as een van drie finaliste vir die beste roman benoem is. Twee opvolgboeke verskyn binnekort by Tafelberg Uitgewers.

 

(Bron Wikipedia)

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← ronel nel. palm psalms

5e gedagtes oor “RIV: Ronel Nel (1964 – 2022)”

  1. charl-pierre naude says:
    2 April 2022 at 12:03

    R I V Johan van Wyk

    Reply
  2. Johann Lodewyk Marais says:
    1 April 2022 at 11:20

    Ronel Nel kon soos ‘n engel skryf.

    Reply
  3. charl-pierre naude says:
    31 March 2022 at 19:32

    R I V Ronel

    Reply
  4. Marianne de Jong says:
    28 March 2022 at 14:27

    RIV Johan van Wyk. Ons was kollegas by die Universiteit van Durban-Westville. Ek lees jou gedigte nog altyd.

    Reply
  5. Helize van Vuuren says:
    28 March 2022 at 14:08

    Die digter Johan van Wyk is ook vanoggend oorlede.
    Mag sy siel rus.
    Ek sal onthou.

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Resensie: “Krap – oop toe om rond uitkrap” (Koos de Wet)
  • Koos de Wet. vóór die smelting
  • Digtersprofiel: Gert Vlok Nel
  • Meyer van Rensburg. Spieëlkamer
  • Margaret Cordier-Biermann. Verlossing

Nuutste kommentaar

  1. Miel Vanstreels on Miel Vanstreels. Voorlopig1 August 2026

    Dankie, Marieta

  2. Conrad on Hans du Plessis. Psalm 121 (Stemgreep)30 July 2026

    Goeie middag ek is n koorleier van die VGK Kerk Kraaifontein en is op soek na die SATB Blad musiek…

  3. Marieta McGrath on Miel Vanstreels. Voorlopig30 July 2026

    Stout gedig! Baie snaaks!

  4. Bernie on Rainer Maria Rilke. Almal wat Jou soek, beproef Jou (vert.)29 July 2026

    Kan die vertaler dalk verduidelik waarom hy hoofletters gebruik in sy vertaling terwyl Rilke kleinletters gebruik.

  5. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Plaagbeheer28 July 2026

    Ja, hoe beheer ‘n mens die plaag waarvan in die slotreël gewag gemaak word …?

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d