8 May 20228 May 2022 René Bohnen. Sondagsrokkie Sondagsrokkie (Vanessa cardui) Geslaapsak droom die papie van vlerke, velde vol blomme, sonsit en paring. Die kort reistog se pieke en perke stil hallelujas in ‘n lewenskring. © René Bohnen, 2022 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…
Dankie Zandra, dankie Uysie, ek waardeer.
Ek hou hiervan!
Mooi,René!