8 May 2022 René Bohnen. Vlinderkafee Vlinderkafee (Danaus chrysippus) Die dame in haar kolletjiesrok drink soet blomsap deur ‘n dun strooitjie. Word sy na ʼn ander blom gelok, los sy korrels stuifmeel as fooitjie. © René Bohnen, 2022 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…