Marieta McGrath. Tanka vir Jeugdag

 

Tanka vir Jeugdag

 

Hector Pieterson

hang soos ‘n offerande

die kind sonder pas

wat nie ‘n werk kan kry nie

wat nie sy pa kan kry nie

 

© Marieta McGrath, 2022

 

Bookmark and Share

Los kommentaar

 

*