13 September 2022 Franco Colin. Virgin Active 2: Narcissus muscularis Virgin Active 2: Narcissus muscularis In ʼn fabriek van stange, katrolle, en gewigte, striem hy sy spiere. Selfbeelde weerkaats in die spieëlmuur terug: geen diepte in hierdie poele. © Franco Colin, 2022 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…