Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
17 May 202327 July 2023

Wedstryd: Skryf ʼn parodie of ʼn pastiche

 

Versindaba nooi alle digters, ongeag of jy al ʼn solo-bundel gepubliseer het of nie, om deel te neem aan ʼn digkompetisie waarin ʼn parodie of ʼn pastiche ingestuur kan word. Inligting oor dié twee digsoorte kan gevind word op Literêre Terme en Teorieë by

Welkom by Literêre terme en teorieë

en ook by https://en.wikipedia.org/wiki/Parody

Die wenner ontvang R1000 prysgeld. Die tweede prys is R500 en die derde prys is ʼn eksemplaar van Vers en Vrou.

Vereistes

  • Slegs parodieë en pastiches word in aanmerking geneem vir dié kompetisie, hoewel ander gedigte steeds welkom is.
  • Gedigte wat ingeskryf word, moet oorspronklik deur die digter self geskryf wees en mag nie reeds in ʼn solobundel of ‘n versamelbundel opgeneem wees nie.
  • Digters mag maksimaal 5 gedigte vir die kompetisie inskryf.
  • Inskrywings wat op Versindaba geplaas word, mag later in ʼn bundel opgeneem word met die nodige verwysing na Versindaba. Digters behou kopiereg van hulle gedigte.
  • Geen foto’s mag gedigte vergesel nie.
  • Die kompetisie sluit op 1 Augustus 2023.
  • Inskrywings moet as ‘n Word-dokument (Arial 11) by ‘n e-pos aangeheg word. GEEN gedigte wat as deel van ‘n epos gestuur word, sal aanvaar word nie.
  • Kopiereg moet aan die einde van elke gedig erken word op die volgende wyse: © Marlies Taljard, 2023
  • Inskrywings word gestuur aan die Inhoudsbestuurder, Versindaba, taljard.marlies@gmail.com

 Die beoordelaars se besluite is finaal en geen korrespondensie sal daaroor gevoer word nie. Beoordelaars wat anoniem wil bly, se name sal nie gepubliseer word nie.

Alle gedigte word nie gepubliseer nie, maar alle gedigte wat ontvang word, word ingeskryf vir die wedstryd en kom in aanmerking vir beoordeling.

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Nini Bennet. Met apologie
Wilfred Jonckheere. Beeldspraak #5 →

2e gedagtes oor “Wedstryd: Skryf ʼn parodie of ʼn pastiche”

  1. Hein Viljoen says:
    16 July 2023 at 08:39

    Haai Versindaba
    Daar is ook goeie omskrywings van parodie en pastiche in Afrikaans op Literêre terme en teorieë. Kyk http://www.litterm.co.za

    Reply
    1. Versindaba says:
      16 July 2023 at 14:07

      Dankie Hein. Inderdaad baie goeie omskrywings. Ek het die skakel bygevoeg.

      Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Digtersprofiel: Johan Myburg
  • Joan Hambidge. Piromaan
  • Joan Hambidge. My geliefde voormalig
  • Jasmyn Beetge. Delikaat
  • Hennie Maartens. oorskot

Nuutste kommentaar

  1. Margaret Cordier-Biermann on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels16 July 2026

    Dankie, Andre — jy verf gedigte en ons ry nou tyd en woorde bloots.

  2. Andre Roothman on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels15 July 2026

    Uiters gemaklik op die literere verteringsstelsel. tyd die tiran het sy deugde.

  3. Toekie on C Fritze. Boodskap aan die see14 July 2026

    Pragtig geskryf. Het dit baie geniet.

  4. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Wat ’n vers kan verraai en vermag13 July 2026

    Die onderbenoeming - konkreter: die min woorde - roep treffend ‘n ysliker en aaklige “werklikheid” op.

  5. Karin on C Fritze. Boodskap aan die see13 July 2026

    Dié gedig praat met my hart en met my siel. Ek verlang na die klank en die reuk van die…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d