wat jy nie sê nie
daar is fout
as jy nie sê nie
nie sê kyk die maan
as die volmaan wit sit nie
nie sê kyk die son
as die horison aan die brand slaan nie
nie sê gee my jou hand
as jy berg-af gly nie
© Johan Swanepoel, 2023
wat jy nie sê nie
daar is fout
as jy nie sê nie
nie sê kyk die maan
as die volmaan wit sit nie
nie sê kyk die son
as die horison aan die brand slaan nie
nie sê gee my jou hand
as jy berg-af gly nie
© Johan Swanepoel, 2023
Wat om te sê as die vers so diep met my praat? Ek hoop daar kom nog baie uit jou pen!