23 December 2023 Louw-Marie Sauerman. Privaatsak Privaatsak alles kleef vanaand taai geskroefde emosies storm voort sonder toestemming kragtig kreun my posbus briewe, briewe diewe? © Louw-Marie Sauerman, 2023 Deel: Click to share on Facebook (Opens in new window) Facebook Click to share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading...