9 February 202412 February 2024 Johann Lodewyk Marais. Koorsbome Koorsbome Lynnwoodweg, Pretoria Die geel barrikades is opgestel en die geel masjiene weergalm. In die druk oggendverkeer hoor ek die koorsbome roep om hulp. 2023 © Johann Lodewyk Marais, 2024 Deel: Click to share on Facebook (Opens in new window) Facebook Click to share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading...