Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
30 October 2024

Driekie Grobler. Volg die lig

 

Volg die lig

 

waar stormwinde loei

deur gebarste mure

en oorlogsvure skroeiend flikker

oor verpletterde gemoedere

kerm ‘n nasie verwond

stuur wierook ten hemele

 

tussen vernielde skares

tree ‘n kindjie rein in wit geklee

triomfantlik na vore

lig met ‘n ferm hand

die menorah hoog

en beveel: “Volg die lig …”

 

vir ons was gestuur ‘n voorloper

‘n lam ter slagting

wat uitkoms kan bring

lofliedere tot redding sal sing

les jul dors met sy bloed

voed jul honger met sy liggaam

 

want Hy is die lig

die lig wat redding bring!

 

© Driekie Grobler, 2024

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Kersfeesgedigte van ons lesers (3)
Driekie Grobler. Mý Jerusalem →

6e gedagtes oor “Driekie Grobler. Volg die lig”

  1. Elmarie van Kampen says:
    20 January 2025 at 19:34

    Lieflik, soos altyd Driekie.

    Reply
  2. Petrus Visser says:
    13 January 2025 at 11:25

    Hoe kan ek jou ooit vergeet? My boek is te danke aan jou. Werklik goed om van jou ook te hoor.

    Reply
  3. Anne-Marie Bartie says:
    28 November 2024 at 09:53

    Mooi Driekie!

    Reply
    1. Driekie Grobler says:
      28 November 2024 at 11:46

      Dankie, Annie, waardeer.

      Reply
  4. Petrus Visser says:
    26 November 2024 at 21:18

    Volg die Lig.

    Driekie Grobler dit is absoluut onbeskryflik pragtig. Sjoe!!!

    Baie groete,
    Petrus Visser

    Reply
    1. Driekie Grobler says:
      28 November 2024 at 11:45

      Dankie, Petrus, goed om weer van jou te hoor.

      Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie

Nuutste bydraes

  • Jan Rabie-Rapportprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Herman Binge-filmprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Breyten Breytenbach-prys vir digkuns 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Boekresensent van die Jaar 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport-prys vir niefiksie 2026

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d