Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
26 February 202526 February 2025

Dietloff van der Berg. ‘Pandora’ tik al die boksies

 

‘Pandora’ tik al die boksies

Netwerk24, 17 Februarie 2025

 

Nuuskierig

 

Prometeus het uit die hemel neergedaal

na hy die vuur gesteel het dat mans as sterwelinge

hier op aarde darem nie so moes sukkel

om ’n vleisie gaar te kry nie.

Maar hy was met Zeus aan die stry

wat as oppergod dinge in balans wou kry.

Zeus het dus die vrou laat maak

en Pandora tik al die boksies so

dat die ander gode hul grootste gawes

aan haar gee, en Epimeteus was so bly

dat hy van Zeus haar as sy vrou kon kry

met goedgaar vleis nou ‘n braaibroodjie daarby.

Skelm broer Prometeus gee om te toets

of sy ’n snuffelaar is, as geskenk vir haar ’n doos

met ook onheil, swaarkry en alles boos

daarin versteek wat haar man, sy broer,

haar nie oop mag laat maak nie.

Met feestelike vure nog brandend hoog

sien Epimeteus uit die hoek van sy oog

iemand peuter met die doos

en skreeu met die onthou “Wat de joos!”

Gelukkig het Pandora groot geskrik,

was die opening gou weer dig

en bly oor, voor alles kon verloop,

daarin darem vir ons nog Hoop.

 

© Dietloff van der Berg, 2025

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Dietloff van der Berg. Windpomp
Dietloff van der Berg. Ongekaart. →

3e gedagtes oor “Dietloff van der Berg. ‘Pandora’ tik al die boksies”

  1. Joan Hambidge says:
    27 February 2025 at 07:30

    Netjies. Dankie.

    Reply
    1. Dietloff van der Berg says:
      1 March 2025 at 06:56

      Baie dankie Joan.

      Reply
  2. Dietloff van der Berg says:
    26 February 2025 at 12:05

    Voetnoot: Hoop “Elpis” was ook die Griekse godin wat die mensdom van al die booshede van die aarde gered het na Pandora die inhoud van haar fles of doos verstrooi het. Net Elpis het agtergebly.

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Jan Rabie-Rapportprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Herman Binge-filmprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Breyten Breytenbach-prys vir digkuns 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Boekresensent van die Jaar 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport-prys vir niefiksie 2026

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d