4 June 20254 June 2025 Daniel Hugo. Veritas Veritas ’n ware kwatryn is kompak ’n boks met murmelende sak – inderwaarheid ’n tas – vol geurige wyn: die slotrym ’n kraan, daaragter die geheim © Daniel Hugo Deel: Click to share on Facebook (Opens in new window) Facebook Click to share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading...