30 June 2025 Jakes Möller. Sinaps Sinaps Helaas, elke liewe mens se brein kwyn oplaas weg totdat alle sinapse verdwyn. Die voorlaaste een maak ‘n flou grappie, die allerlaaste lag haar oulaas ‘n papie. © Jakes Möller, 2025 Deel: Click to share on Facebook (Opens in new window) Facebook Click to share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading...