Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
21 August 2025

Joan Hambidge. Tussen tale

 

Tussen tale

 

overhandig mij brekend

je peilloze bloem je kus

 

als een dar dolzinnig drijf ik

op het aquarel van de dorst

 

Lucebert

 

‘n Dooie bytjie op die bruin vensterbank,

‘n dar in Nederlands, inderdaad nou ont-zoem.

Dar es Salaam bedui glo ‘n Huis van Vrede;

Ook pêrel, aarde, selfs berg in Hebreeus.

Iewers praat jy van die laaste dae wat ylings

swerm soos bye; elders van die sondronk bye

op ‘n swaar tong, dalk whisky on the rocks?

Van Lucebert tot Olga Kirsch, van Arabies

tot Hebreeus, van hier tot daar

bly dit immer ‘n akwarel

van ‘n dors:

onlesbaar.

 

© Joan Hambidge, 2025

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Joan Hambidge. Wederwoord
Joan Hambidge. Immerte →

3e gedagtes oor “Joan Hambidge. Tussen tale”

  1. Joan Hambidge says:
    24 August 2025 at 17:34

    Dit verskyn binnekort in ‘n dagblad. Dan sal ek dit vir jou uitgewer aanstuur. Nie voor publikasie nie.

    Reply
  2. Joan Hambidge says:
    23 August 2025 at 08:31

    Dit verskyn binnekort! Koerantresensies word nie voor die tyd uitgestuur nie.
    Hierdie leser is positief oor die bundel.

    Reply
  3. Meyer van Rensburg says:
    22 August 2025 at 10:17

    Joan, In a vorige bydrae het jy gese dat jy besig was met n resensie van my bundel. Ek sou dit graag would sien, asb.

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Jan Rabie-Rapportprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Herman Binge-filmprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Breyten Breytenbach-prys vir digkuns 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Boekresensent van die Jaar 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport-prys vir niefiksie 2026

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d