Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
4 December 2025

Sanette Scheepers. Vrykoop

 

Desembergedig

 

Vrykoop

Teen die twaalfde maandlig

het die gode

vuur en vlam

die rou geskaafde enkels ontketting

en die voete was vry en die paaie vol

 

Vry-vernuf het soos golwe geslaan

drome het gespier

en ure is in jubel-pienk gebaar

en die twaalfde maandson was tevrede

die gode kon weer vars brood breek,

die goeie wyn sluk

 

Maar in die eerste donkermaand

is die kettings terug oor die enkels geslaan

en die mens het voel-voel blind verdwaal

en die gode

het gegaap

die wyn bitter

die brood droog

 

©Sanette Scheepers, 2025

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Sanette Scheepers. Breyten

1e kommentaar op “Sanette Scheepers. Vrykoop”

  1. Johan says:
    5 December 2025 at 08:15

    Ek hou daarvan en ek verstaan die inhoud.

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie
  • Jacques Boshoff. Die hond in Desember
  • Margaret Cordier. Wes-kus Desember
  • Margaret Cordier. Tog
  • Stephan du Toit. Florence Nightingale

Nuutste bydraes

  • Ilse van Staden. aart poetica
  • Ferdi Wheeler. Also spreek Spinoza
  • Joan Hambidge. Landskappe en argiewe
  • Miel Vanstreels. Na soveel jare
  • Hennie Nortjé. Raka in my tuin

Nuutste kommentaar

  1. Marthé McLoud on Johann Lodewyk Marais. Die Kaap, die Swartland en W.E.G. Louw op Stellenbosch3 November 2026

    Hoe bring dit nou herinneringe terug. Dr Roelie van Huysteen was ons buurman en huisdokter op Stellenbosch toe ek 'n…

  2. Joan Hambidge on Marius Crous. Vier gedigte26 October 2026

    Uitstekend.

  3. Versindaba on Marius Crous. Vier gedigte25 October 2026

    Jacobus, "Dr. Swathe" se onvanpaste kommentaar is verwyder.

  4. Etienne on Andries Fourie. Waar die stilte wit is24 October 2026

    Mooi

  5. Bernard Odendaal on Johan Myburg. Vertaling uit Afrikaans in Duits. (Vert. Robert Schall)24 October 2026

    Robert Schall weet hoe om vertalend reg te laat geskied aan ‘n treffende Afrikaanse óf Duitse gedig.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d