Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Artikels, essays, e.a.

Hoofsaaklik bydraes soos artikels en essays.

‘Zou de wereldbol een beetje aan het leeglopen zijn?’

20 January 2010 By Marlise Joubert

Herman de Coninck aan de Kaap over taal en cultuur Yves T’sjoen   Naar de expliciete opvattingen van Herman de Coninck (1944-1997) over Afrikaanse taal en politiek, en meer specifiek over maatschappelijke en politieke ontwikkelingen in Zuid-Afrika na de democratische verkiezingen van 27 april 1994, is nog maar weinig onderzoek verricht. Nochtans heeft De Coninck…

Read More

Onderhoud: Roel Richelieu van Londersele

15 January 201019 May 2011 By Marlise Joubert

Om die liefde na te boots   Roel Richelieu van Londersele in gesprek met Louis Esterhuizen     Roel Richelieu van Londersele is in 1952 in Ninove gebore. Sedert sy eerste publikasie in 1973 vestig hy hom as een van die gewildste digters en romanskrywers in Vlaandere. In 2003 is hy benoem as stadsdigter vir…

Read More

ʼn Reis- en digterlike verslag

15 January 201017 January 2010 By Marlise Joubert

Joan Hambidge   In Egipte Die stad wat nooit slaap nie is die naam wat aan New York toegedig word. Dit is egter nie waar nie. Dit kan eerder van Kaïro gesê word. Op my jongste reis besoek ek Egipte en bly in die Ramses Hilton. Op die 20e vloer kyk ʼn mens af op…

Read More

Toespraak: Ian Raper. Gelewer by die bekendstelling van “Watermerke”.

14 January 201027 January 2014 By Versindaba

Watermerke, Lucie Möller Rede gelewer op 17 Oktober 2009 tydens die bekendstelling van Watermerke by die HAP, Pretoria.   Ian Raper   Die titel, veral as meervoud, verlei dalk die ongesoute kritikus om alle verse in die bundel in die lig en teken van die watermerk, ook van die omslag, te ontvang. Merke aan ’n…

Read More

Onderhoud: Ronelda S. Kamfer

10 January 201019 May 2011 By Marlise Joubert

Die wakker honde van ‘n digter Ronelda Kamfer in gesprek met Louis Esterhuizen     Ronelda S. Kamfer is in 1981 in Kaapstad gebore. Sy bring haar grootwordjare in Blackheath en Grabouw deur. Sy matrikuleer in 1999 aan Eersterivier Sekondêre Skool. Sy was al verpleegster, kelner en administratiewe assistent by ‘n bemarkingsmaatskappy. Van haar gedigte…

Read More

Voortsetting van die Afrikaanse vroulike tradisie

14 December 200914 December 2009 By Marlise Joubert

Die voortsetting van die Afrikaanse vroulike tradisie: Marlise Joubert se Passies en passasies (2007)   Dr Amanda Lourens   Amanda Lourens was deeltydse dosent in die Departement Afrikaans en Nederlands (US) tot sy in 1998 aangestel is as kursusaanbieder en -koördineerder by die destydse Sentum vir Afrikaanse Gebruikskunde aan die US.  Sedert 1998 bied sy…

Read More

Peter James Snyders: G’n Ordinary Mens

4 December 200920 December 2012 By Marlise Joubert

Willem Fransman Jr Referaat gelewer op Saterdag 28 November 2009 Tydens Vyfde Versindaba: Oude Libertas Stellenbosch

Read More

My ontnugtering tot die poësie

3 December 200916 December 2009 By Marlise Joubert

Antjie Krog        (‘n Pleidooi met vrye vertalings van gedigte uit Nederlands, Duits en Zulu, gelewer tydens Versindaba 2009)     Ek neem die volle wapenrusting van die gedig op, sodat ek staande kan bly teen die liste van vervlakking en dwaasheid in hierdie dae van weeklagery en onheil. Ek staan dan vas, my lendene…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 84
  • 85
  • 86
  • 87
  • 88
  • 89
  • 90
  • …
  • 93
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Elisma van Zyl. Tydloos
  • Paul Kloppers. hemelrog
  • ND Cronjé. navigasie
  • Digtersprofiel: Vincent Oliphant
  • ND Cronjé. wiskunde

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon