Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Nuwe Publikasie

Nuwe Bundel. Dietloff van der Berg: Feesmaalgang

5 September 2025 By Versindaba

Feesmaalgang Dietloff van der Berg Feesmaalgang is die debuutbundel van Dietloff van der Berg. Hy het al meer as vyftig jaar gelede begin gedigte publiseer in tydskrifte soos Standpunte en Tydskrif vir Letterkunde, asook in versamelbundels tot vanjaar in flikker-gram. Sy heg-gestruktureerde bundel getuig van sy sensitiewe én geslypte woordvernuf en skeppingskrag. Oor die skrywer Van…

Read More

Nuwe Bundel. Herman Wasserman: Waterman

29 August 2025 By Versindaba

Herman Wasserman Waterman ‘n Toeganklike, innemende bundel waarin die digter in soepel, gevoelige taal sy persoonlike ervarings verwoord én in gesprek tree met digters wat hom voorafgegaan het. Die verse skroom nie om eerlik én openhartig om te gaan met sowel diep persoonlike belewenisse of maatskaplike en politieke kwessies nie, en telkens te verras met…

Read More

Nuwe Bundel. Marlise Joubert: Atrium: Gedigte (1970–2025)

29 August 2025 By Versindaba

Atrium: Gedigte (1970–2025) Marlise Joubert Dit is vanjaar die bekroonde digter Marlise Joubert se 80ste verjaarsdag. Om die geleentheid te herdenk, het Karen de Wet ’n keuse uit Joubert se digbundels saamgestel. Die bundel bevat gedigte uit haar elf gepubliseerde bundels (gepubliseer tussen 1970 en 2023), asook ’n aantal nuwe, voorheen ongepubliseerde gedigte. Atrium is…

Read More

Nuwe Bundel. Thérèse Bartman: Die helfte is jou nie vertel nie

19 August 2025 By Versindaba

Die helfte is jou nie vertel nie Thérèse Bartman In die helfte is jou nie vertel nie verken Thérèse beide die noodsaaklikheid én beperkings van die geskrewe woord. Sy keer terug na die orale, klankryke tradisie van poësie – veral as dit gaan oor die ervarings van mense wat nie kon lees of skryf nie, of…

Read More

Nuwe Bundel. Pirow Bekker: Die bloei van blomme

19 August 202519 August 2025 By Versindaba

Die bloei van blomme Pirow Bekker Die bloei van blomme is Pirow Bekker se twaalfde digbundel, ’n bundel kinderverse inbegrepe. Dit is vanjaar presies sestig jaar sedert die verskyning van sy debuutbundel Die klip sing. In Die bloei van blomme vind die leser ’n selfs hoër mate as voorheen van sy – nou op byna…

Read More

Nuwe Bundel. Jakes Möller: KOORSBOOM

4 August 20254 August 2025 By Versindaba

KOORSBOOM Jakes Möller Koorsboom is Jakes Möller se debuut as digter. Hy is ’n vorm- en rymvirtuoos. Dit blyk duidelik uit sy vernuftige aanwending van die haikoe, kwatryn, sonnet en villanelle. Hy skryf met die fyn waarneming van ’n wetenskaplike oor die mens, die natuur en die heelal. Die slotsom waartoe hy kom is: “die…

Read More

Nuwe Bundel. Johan Cilliers: tussentogte

29 July 20254 August 2025 By Versindaba

tussentogte Johan Cilliers In tussentogte kyk Johan Cilliers deur die bifokale bril van godsdiens én wetenskap na die mens en sy teenwoordigheid op aarde. Hy verset hom teen die formules en abstraksies van die “toga-teologie”. Op sy deurtog deur die lewe ervaar die gelowige die misterie van die Ewige juis op ’n sintuiglike wyse. Hierdie…

Read More

Nuwe Bundel. Anri Botha: Bakeliet

29 July 2025 By Versindaba

Bakeliet Anri Botha Die digter se aweregse kyk op die wêreld en die mendsdom bly die leser verras. Alles is op die ou end ’n kwessie van chemie: die kunsmatigheid van ons bestaan, die pille wat ons drink om dit te verduur en die wyn wat die versmaker troos en inspireer. Met haar buitengewone woordvernuf…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • …
  • 8
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Koos de Wet. vóór die smelting
  • Digtersprofiel: Gert Vlok Nel
  • Meyer van Rensburg. Spieëlkamer
  • Margaret Cordier-Biermann. Verlossing
  • Wynand J Booysen. koue afgrond

Nuutste kommentaar

  1. Miel Vanstreels on Miel Vanstreels. Voorlopig1 August 2026

    Dankie, Marieta

  2. Conrad on Hans du Plessis. Psalm 121 (Stemgreep)30 July 2026

    Goeie middag ek is n koorleier van die VGK Kerk Kraaifontein en is op soek na die SATB Blad musiek…

  3. Marieta McGrath on Miel Vanstreels. Voorlopig30 July 2026

    Stout gedig! Baie snaaks!

  4. Bernie on Rainer Maria Rilke. Almal wat Jou soek, beproef Jou (vert.)29 July 2026

    Kan die vertaler dalk verduidelik waarom hy hoofletters gebruik in sy vertaling terwyl Rilke kleinletters gebruik.

  5. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Plaagbeheer28 July 2026

    Ja, hoe beheer ‘n mens die plaag waarvan in die slotreël gewag gemaak word …?

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon