Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Nuwe Publikasie

Nuwe Bundel. Muller Minnaar: die langste jaar

29 July 2025 By Versindaba

die langste jaar Muller Minnaar Op die oog af beskryf Muller Minnaar die saai bestaan van ’n staatsamptenaar, op soek na sin en die liefde. Sy skerp waarnemingsvermoë maak van sy buitestanderskap ’n deug. Die leser sien en voel saam met hom. Die digter verhef middelmatigheid tot poëtiese suiwerheid en meerwaarde. hy klim van die…

Read More

Nuwe publikasie. Nogmaals vir die bysiende leser (Joan Hambidge & Marlies Taljard, Reds.)

17 July 202522 July 2025 By Versindaba

Nogmaals vir die bysiende leser Redakteurs: Joan Hambidge en Marlies Taljard Wilma Stockenström is een van die veelsydigste skrywers in Afrikaans. Sy het die Hertzogprys twee maal ontvang: vir poësie in 1977 vir Van vergetelheid en van glans en vir prosa in 1991 vir Abjater wat so lag. Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het haar in…

Read More

Nuwe Bundel. Marié Heese: Skulpkrale: Kwatryne

29 June 2025 By Versindaba

Skulpkrale: Kwatryne Marié Heese Grot Dit ruik na see. En klammigheid. En rook. Mense was hier. Kyk, meer as een herd. Skulpkrale, oker met patrone, skerp implemente vir kook. Vir teken. Doodmaak ook. OOR DIE DIGTER Marié Heese is veral bekend vir haar historiese romans in Afrikaans en Engels. Die familiekroniek Die uurwerk kantel (1976)…

Read More

Nuwe Bundel. Marthé McLoud: Ontbloot

9 June 20259 June 2025 By Versindaba

Ontbloot Marthé McLoud Ontbloot is ’n memoir-digbundel. Dit handel oor Marthé McLoud se persoonlike, familie- en gesinservarings, maar is ook universeel relevant. Dit is ’n intieme verhaal wat strek van haar kinderdae en studentejare tot getroude vrou met ’n beroep. Die verhouding tussen ouer en kind speel ’n deurslaggewende rol. Die digter se helder taalgebruik,…

Read More

Nuwe Bundel. Louis Esterhuizen: Klaarte

17 April 202523 April 2025 By Versindaba

Klaarte Louis Esterhuizen Klaarte is die bekroonde digter Louis Esterhuizen se twaalfde digbundel en bevat merendeels lewensbeskoulike, besinnende verse oor die liefde tussen twee ouerwordende persone, maar ook aktualiteitsverse oor die geskiedenis, ekologie en die digkuns self. Verrassend is die eerlike dog sardoniese wyse waarmee daar soms gekyk word na nypende kwessies soos veroudering, siekte…

Read More

Nuwe Bundel. Ryan Pedro: Prins

1 April 2025 By Versindaba

Prins Ryan Pedro In Prins word die kompleksiteit van manlikheid ontleed; die oomblikke van teerheid word gevier en die vernietigende word gekritiseer. Alhoewel die bundel handel oor stories en karakters uit ’n bepaalde gemeenskap en agtergrond, skryf Pedro doelbewus weg van vooropgestelde idees oor coloured-laities. Hier, weerspieël dit die liminale, plofbare ruimte waarin die verteller homself bevind…

Read More

Nuwe Bundel. Andrea Sieberhagen: Dwaaldae

1 April 20253 April 2025 By Versindaba

DWAALDAE Andrea Sieberhagen   Digter As jy poësie wil pleeg moet jy woorde deeglik weeg. Verwyder alles stram. Reduseer van gram na milligram.   ’n Digter dwaal maar net skynbaar doelloos deur die lewe. Elke gedig in Andrea Sieberhagen se bundel is ’n koördinasiepunt op die landkaart van haar lewe. Sy skryf oor reise, die…

Read More

Nuwe Bundel. Caren Kearley: Dawerende stiltes

25 February 2025 By Versindaba

Dawerende stiltes Caren Kearley Penskepsels   dalk skryf my pen vandag meer leesbaar dalk vertaal sy ’n beter verstaan iets wat nie aan tyd gebonde is nie iets telepaties wat sy kan skryf net soos jy dit sou dink iets wat in die sfeer        van gewone denke kan verdwaal      …

Read More
  • Vorige
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • …
  • 8
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Koos de Wet. vóór die smelting
  • Digtersprofiel: Gert Vlok Nel
  • Meyer van Rensburg. Spieëlkamer
  • Margaret Cordier-Biermann. Verlossing
  • Wynand J Booysen. koue afgrond

Nuutste kommentaar

  1. Miel Vanstreels on Miel Vanstreels. Voorlopig1 August 2026

    Dankie, Marieta

  2. Conrad on Hans du Plessis. Psalm 121 (Stemgreep)30 July 2026

    Goeie middag ek is n koorleier van die VGK Kerk Kraaifontein en is op soek na die SATB Blad musiek…

  3. Marieta McGrath on Miel Vanstreels. Voorlopig30 July 2026

    Stout gedig! Baie snaaks!

  4. Bernie on Rainer Maria Rilke. Almal wat Jou soek, beproef Jou (vert.)29 July 2026

    Kan die vertaler dalk verduidelik waarom hy hoofletters gebruik in sy vertaling terwyl Rilke kleinletters gebruik.

  5. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Plaagbeheer28 July 2026

    Ja, hoe beheer ‘n mens die plaag waarvan in die slotreël gewag gemaak word …?

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon