Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Nuwe Publikasie

Nuwe Bundel. Daniel Hugo: Kategismus

25 February 202527 February 2025 By Versindaba

KATEGISMUS Daniel Hugo Tesourus begin by die lemma heelal lys alle semanties verwante woorde en eindig by mikrosel   daar het jy dan die samehang en sin waarna matematici en filosowe al so lank verlang          want wat jy kwalik meer kan tel        word kosmies en sekuur in  …

Read More

Nuwe Bundel. Gerhard Barkhuizen: Strik

25 February 2025 By Versindaba

STRIK Gerhard Barkhuizen Verstrik om woorde saam te strik en in versreëls te laat bind verg ’n flink hand en ferm blik op wat die sintuie ook al vind         OOR DIE SKRYWER Gerhard Barkhuizen (1956) is ’n sielkundige en visuele kunstenaar. Hy het in 2022 met Smee as digter gedebuteer. In…

Read More

Nuwe Bundel. Juan Coetzer: Ligspoor

23 December 2024 By Versindaba

Ligspoor Juan Coetzer Ligspoor as bundeltitel word ontleen aan die militêre wêreld: ’n fosforbehandelde projektielpunt wat by afvuur momenteel ’n sigbare koeëlbaan laat. Talle gedigte is dus kort en kontaksoekend, visueel en evokerend; van aard eerder impressionisties as surrealisties. Militêr georiënteerd, word ’n meer gebonde as vrye versvorm gebruik. Ligspoor bevat jeug- en militêre herinneringe…

Read More

Nuwe Bundel. Martin Kruger: Gekaapte stad

9 December 20249 December 2024 By Versindaba

Gekaapte stad Martin Kruger As argitek is Martin Kruger ’n takseerder van stede. In ’n eiesoortig digterlike taal gee hy sy indrukke van onder meer Kaapstad, Amsterdam, Parys, Barcelona, Venesië en New York. Almal is in ’n sekere sin gekaapte stede – deur kapitaliste, politici, ontwikkelaars en uiteraard ook argitekte. Hy toon besondere empatie met…

Read More

Nuwe Publikasie. Yves T’Sjoen: De ontdekking van het eiland. breytenbachiana

9 December 2024 By Versindaba

De ontdekking van het eiland. breytenbachiana Het werkschrift De ontdekking van het eiland bundelt beschouwingen over het werk van Breyten Breytenbach. Het boek omvat drie delen. Eerst is er aandacht voor Breytenbachs band met de Lage Landen: een uitgebreide tweespraak met H.C. ten Berge over de introductie van Breytenbach in de Nederlandse literatuur (meer bepaald…

Read More

Versindaba mediese bundel nou beskikbaar by Naledi

2 December 202417 February 2025 By Versindaba

flikker-gram Marlies Taljaard (samesteller) Die afgelope twee jaar is gedigkompetisies waarin digters hulle gedigte oor mediese toestande of die mediese praktyk kon voorlê deur die poësiewebwerf Versindaba aangebied. Die bundel flikker-gram is ʼn konsentraat van die beste gedigte wat dié kompetisies opgelewer het en bevat gedigte van 36 digters wat elk op unieke wyse pyn…

Read More

Nuwe Bundel. Eunice Basson: ’n Ander wêreld

21 October 2024 By Versindaba

’n Ander wêreld Eunice Basson Eunice Basson se derde bundel staan in die liriese en suggestieryke tradisie van haar twee vorige bundels: Leiboom (2014, Queillerie) en By die dag (2020, Protea Boekhuis). In ’n Ander wêreld fokus sy op die skoonheid en besondersheid van die alledaagse bestaan, die wonder van die kleine moment en die…

Read More

Nuwe Bundel. I Wish I’d Said… Vol. 7

18 September 202418 September 2024 By Versindaba

I Wish I’d Said… Vol. 7 This remarkable anthology contains 100 glorious poems celebrating the seventh year of the AVBOB Poetry Competition. It includes works in all 11 official written languages of South Africa, with English translations, offering a unique and comprehensive literary experience. Using everyday language, vernacular idioms, and newly revised sayings and proverbs,…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Koos de Wet. vóór die smelting
  • Digtersprofiel: Gert Vlok Nel
  • Meyer van Rensburg. Spieëlkamer
  • Margaret Cordier-Biermann. Verlossing
  • Wynand J Booysen. koue afgrond

Nuutste kommentaar

  1. Miel Vanstreels on Miel Vanstreels. Voorlopig1 August 2026

    Dankie, Marieta

  2. Conrad on Hans du Plessis. Psalm 121 (Stemgreep)30 July 2026

    Goeie middag ek is n koorleier van die VGK Kerk Kraaifontein en is op soek na die SATB Blad musiek…

  3. Marieta McGrath on Miel Vanstreels. Voorlopig30 July 2026

    Stout gedig! Baie snaaks!

  4. Bernie on Rainer Maria Rilke. Almal wat Jou soek, beproef Jou (vert.)29 July 2026

    Kan die vertaler dalk verduidelik waarom hy hoofletters gebruik in sy vertaling terwyl Rilke kleinletters gebruik.

  5. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Plaagbeheer28 July 2026

    Ja, hoe beheer ‘n mens die plaag waarvan in die slotreël gewag gemaak word …?

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon