Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Digstring

Digstring is ‘n blog waar daar in besonderhede ingegaan word op die maak en betekenis van spesifieke gedigte deur met die betrokke digters ‘n gesprek daaroor te voer aan die hand van vooropgestelde vrae.

Digstring: Willem Krog. Vir Pa

3 December 201430 March 2016 By Versindaba

Digstring Enkele vrae oor die rugstring van ’n gedig   *** Vir Pa   Ek sien jou staan in die skaapkraal Met jou hande in jou sye in ’n kakiehemp en ’n langbroek jou hare swart en kort geskeer terwyl jy skuins afkyk na ’n trop eenvormige skape, wyl jy hul genetika in jou kop…

Read More

Digstring: Heilna du Plooy. Ouhoutfluit.

26 November 201430 March 2016 By Versindaba

Digstring Enkele vrae oor die rugstring van ’n gedig * Ouhoutfluit Vir my pa se houtgeworde tyd   Wat gebeur, is nie wat gebeur het nie.   ’n Pampoenstoel groei so allerhaastig, haak sy ranke met dun wortels alleryl vas aan die bolaag van die werf. Die plant is onkieskeurig: Hoe geil hy ook al…

Read More

Digstring: Andries Bezuidenhout.Veelvuldige gebruike vir huishoudelike toestelle

18 November 201430 March 2016 By Versindaba

Digstring Enkele vrae oor die rugstring van ’n gedig * VEELVULDIGE GEBRUIKE VIR HUISHOUDELIKE TOESTELLE   Es gibt ein Bild von Klee, das Angelus Novus heißt. Ein Engel ist darauf dargestellt, der aussieht, als wäre er im Begriff, sich von etwas zu entfernen, worauf er starrt. Seine Augen sind aufgerissen, sein Mund steht offen und…

Read More

Digstring: Jannie Malan. Watermerk

12 November 201430 March 2016 By Versindaba

Digstring Enkele vrae oor die rugstring van ’n gedig  * Watermerk   ek trek jou na in 4B-potlood en grafiet met die wegpak van die sketsboek vee my palm per ongeluk ‘n skaduvlek deur jou   in my New Yorkse hotelbadkamer trek ek jou na met ‘n vingerpunt in ‘n toegestoomde spieël los druppers konvegeer…

Read More

Digstring. Alfred Schaffer. “Droomstart”

2 December 201330 March 2016 By Versindaba

Alfred Schaffer  Digstring.  Enkele vrae oor die rugstring van ‘n gedig   Droomstart   De nachten zijn het ergst. Verderop de laatste boerderijen maar alles is al onherkenbaar zelfs mijn eigen stem niets er klopt helemaal niets meer van – wat bestaat lijkt plotseling superdichtbij en gedocumenteerd, het water in de slootjes de wind door…

Read More

Digstring: Hans du Plessis. Josef

8 October 201230 March 2016 By Versindaba

  Josef   Wassit nou te veel gevra om te die vrou wat jy het, ennie kjind wat sy in ha dra, te hou, Josef, klong yt Nasaret?   Toe jy stilletjies beslyt om hierielike vrou te los, het jy altemit begryp wat hóm dood kan kos?   En toe ‘n ingel aan jou veskyn…

Read More

Digstring: Brief aan Ebba (René Bohnen)

29 May 201224 May 2012 By Versindaba

  Brief aan Ebba   nou is hierdie is my laaste faks aan jou voor my foon afgesny word en my verkoopte huis agterbly met arms vol bosveldbome en die blou asem van ʼn wolklose dam   ek het alreeds ons wildepou agtergelaat   ek het hadedas en kwêvoëls versaak   blousysies wat op bakke…

Read More

Digstring. Karen Kuhn. Taalles

22 May 201230 March 2016 By Versindaba

Taalles   Moet haar nie so styf vashou nie, sy versmoor: Stuur haar terug om die wêreld te herinner sy lê tussen almal se lakens. So kom sy van orals na haar Afrikabed: Excuse-moi, moet haar nie so styf vashou nie, sy krimp.    Kyk hoe sexy is sy, as sy so suutjies almal met…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • …
  • 10
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon