Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Digstring

Digstring is ‘n blog waar daar in besonderhede ingegaan word op die maak en betekenis van spesifieke gedigte deur met die betrokke digters ‘n gesprek daaroor te voer aan die hand van vooropgestelde vrae.

Digstring: Aniel Botha. Rooikappie en die wolf

15 May 201230 March 2016 By Versindaba

Rooikappie en die wolf   Toe ek vir oulaas gaan totsiens sê, was dit ‘n vreemdeling wat gelê   het in Ouma se bed. In plaas van rose het sy geruik na bedpan,   kanker en hospitaal. Haar sagte Ouma-lyf ‘n sakkie bene,   in die plek van haar witgrys-perm net spinnerakdraadjies. Die blink het…

Read More

Digstring: Cas Vos. Uitkyk

10 May 201230 March 2016 By Versindaba

Uitkyk Vir Gerben   In ‘n geslote wêreld- beeld begrens die rede, oë, hande, voete en gevoel ons uitsiglose uit- kyk op die lewe. Alles is dig, selfs god bly dood- gerus op die solder bestrooi met vergetelheid en die laaste dae se stof.   In ‘n poreuse wêreld- beeld glip ‘n engel geruisloos asof…

Read More

Digstring: Joan Hambidge. “The drama of being a child”

8 May 201230 March 2016 By Versindaba

  The drama of being a child   As jong kind bekoor die reuke van die somerse veld my veral. Die dam met stilstaande water, biesies in die vlei en paddavissies spartelend, kwakende paddas, selfs ‘n slang onder ‘n klip, glimwurms, grassade en giftige vrugte, onthou ek helder soos ‘n gedroogde boekmerk in My Bybel…

Read More

Digstring. TT Cloete. Swerwende verse

10 November 201130 March 2016 By Versindaba

  Let wel: Vanweë die lengte van die versreeks waarop hierdie vrae en antwoorde gebaseer is, volg die reeks “Swerwende verse” uit Onversadig (2011), heelonder.   Wanneer het u dié gedig geskryf, professor Cloete? Hoe het dit ontstaan?                             Hierdie gedig is in 2005-2007 geskryf  in die tyd toe my vrou baie siek was, betreklik…

Read More

Digstring. Pieter Odendaal. Die eerste steen

14 October 201130 March 2016 By Versindaba

die eerste steen vir adam small     ek sou graag net ‘n klipgooi vêr van jou af wou leef, meneer small van die bankies die deure die treine die skole die strande die riots die klippe in hande   maar ek staan anderkant die storm waar ons reënboë teen die  grys skerm van die…

Read More

Digstring. Fourie Botha. My eerste Bybel.

30 August 201130 March 2016 By Versindaba

My eerste Bybel Openbaring 5   Wie is waardig om dié boek oop te maak? Die verse versigtig geasterisk, God se beloftes dat Hy oor jou waak netjies met pen onderstreep, aangestip.   Wie mag die sewe seëls breek? Die briewe van jou skoolvriend lees? Boekmerk by ‘n vergete preek: Die Here sou jou herder…

Read More

Digstring. Anne-Ghrett Erasmus. Skilder

10 August 201130 March 2016 By Versindaba

  Skilder (In die oomblik van verf staan kop en tyd doodstil.)   Kleure smelt op die palet – word ritme en lê sag in volle vlees. Sabelkwasse dans en koek om die oeroue rite: lewe te gee aan die lap. Waaierkwasse lek oor die doek en terpentyn versag die vloeibaarheid met die voel en…

Read More

Digstring: Joan Hambidge. Parys

7 August 201130 March 2016 By Marlise Joubert

Digstring:  Parys   Parys If you are lucky enough to have lived in Paris as a young man, then wherever you go for the rest of your life, it stays with you, for Paris is a moveable feast. Ernest Hemingway   Intimiderende, invloedryke, imposante Parys: plek van bloed, opstand en onthoofding. Jy is my Bastille én…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon