Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Resensies

Daar word gepoog om van elke nuwe Afrikaanse digbundel wat by ‘n gevestigde uitgewer verskyn, ‘n resensie op hierdie webblad te lewer. Vir ‘n inhoudsopgawe kyk na die opsies heelbo aan hierdie webblad.

Resensie: Die waarheid oor duiwe (Gisela Ullyatt)

4 April 2020 By Versindaba

      Die waarheid oor duiwe deur Gisela Ullyatt. Protea Boekhuis, 2020. Resensie: Amanda Lourens   Gisela Ulyatt se debuut is ’n besondere versameling verse oor broosheid, kortstondigheid en verganklikheid. Die bekoorlike voorblad met die afbeelding van ’n porseleinduif deur Toni Pretorius slaag daarin om die tematiek van die bundel vas te vang, wat dalk…

Read More

Resensie: Nagblind (Francis Grobler)

22 March 2020 By Versindaba

    Nagblind deur Francis Grobler. Naledi, 2020. Resensie: Nini Bennett   Die eerste indruk wat Nagblind skep, is een van verwagting: Die blakerteks bevat immers vyf akkolades, onderskeidelik dié van Richard van der Westhuizen, Dana Snyman, Koos Kombuis, Berdéhan Brand en Antjie Krog. Op die agterflap sê Krog: “Daadwerklike talent wat ’n eie interne…

Read More

Resensie: Verskuilde verse (Hennie Smith)

4 March 20204 March 2020 By Versindaba

      Verskuilde verse deur Hennie Smith. Naledi, 2019. Resensie: J.P. de Villiers   Verskuilde verse is Hennie Smith se tweede bundel, nadat Naledi in 2016 die bundel Multivers uitgegee het. Volgens die agterbladteks en die flapteks werk die digter in Verskuilde verse veral met “die wetenskap”. Die bundel word verdeel in ses afdelings…

Read More

Resensie: Tussenganger (Marius Crous)

2 March 2020 By Versindaba

  Resensie: Tussenganger deur Marius Crous. Protea Boekhuis, 2020. Resensie: Nini Bennett   Marius Crous is ’n bekroonde digter en resensent. Sy oeuvre bestaan uit Brief uit die kolonies (2003), Aan ’n beentjie sit en kluif (2006) en Vol draadwerk (2012). Brief uit die kolonies is in 2004 bekroon met die RAU-Mardene Marais-(UJ-) debuutprys. Volgens…

Read More

Resensie: Oolog (Nathan Trantraal)

22 February 202024 February 2020 By Versindaba

  Oolog  deur Nathan Trantraal, Kwela Boeke. 2020.   Resensie: Alwyn Roux   Met Nathan Trantraal se derde bundel, Oolog (2020), bevestig hy sy plek as een van die belangrikste digters in Afrikaans gedurende die laaste dekade. Sy debuutbundel, Chokers en surivors (2013), het vir groot opspraak gesorg met onverskrokke verse, wat terugstaan vir niks…

Read More

Resensie: Chinatown (Ronelda S. Kamfer)

15 January 202016 January 2020 By Versindaba

  Chinatown  deur Ronelda S. Kamfer. Kwêla Boeke, 2019. Resensie: Janien Linde   my poems is nie vir ʼn suffragette nie my poems is vir die anties in die kombuis my poems is vir die swart en bruin laaities in ʼn klas vol wit kinders ek is die meid se kind en nou is ek…

Read More

Dewald Koen: Resensie “Duifiedorings” (Thomas Deacon)

19 December 201918 June 2023 By Versindaba

Thomas Deacon. 2019. Duifiedorings. Minimal Press. ISBN 9780639808868. Prys: R165 Resensent: Dewald Koen Een van die wonderlike ervarings waaraan ’n jong literator en resensent in die vroeë jare van sy of haar akademiese loopbaan blootgestel word, is die talle tekste, hetsy prosa, poësie of drama, wat wag om ontdek (of eerder: gelees) te word. Ek beny my…

Read More

Resensie: Kryt (Hennie Nortjé)

30 September 201912 October 2019 By Versindaba

Kryt deur Hennie Nortjé. Queillerie, 2019. Resensent: Gisela Ullyatt. Nog nooit vantevore was die dinamika tussen mens en natuur in so ’n brose toestand soos in die laaste paar jaar nie. Nooit tevore het ons iemand so jonk en vreesloos hoor gal braak teenoor politici soos die sestienjarige Greta Thunberg nie. Nooit was klimaatsverandering en…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • …
  • 47
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon