Uit die kroes deur Lynthia Julius. Kwela Boeke, 2020. Resensie: Joanette van der Merwe In Lynthia Julius se debuutbundel Uit die kroes (2020) loop twee hooftemas deur al die gedigte: persoonlike geskiedenis en die geskiedenis van bruinmense in Suid-Afrika. Hierdie twee temas is onlosmaaklik vervleg – beïnvloed mekaar wedersyds in ʼn…
Category: Resensies
Daar word gepoog om van elke nuwe Afrikaanse digbundel wat by ‘n gevestigde uitgewer verskyn, ‘n resensie op hierdie webblad te lewer. Vir ‘n inhoudsopgawe kyk na die opsies heelbo aan hierdie webblad.
Resensie: Die heimlike heiligdom (Jacobus van der Riet)
Die heimlike heiligdom deur Jacobus van der Riet. Protea Boekhuis, 2020. Resensie: Dewald Koen Die sonnet (hetsy die Italiaanse of Petrarchaanse/Shakesperiaanse sonnet) kan as een van die mooiste digvorme beskou word. Die woord “sonnet” is afgelei van die Latyn sonare wat “om te klink” beteken (Grové, 1953:123). In Nederlands word daar…
Resensie: Pleks van Plaas (Jerzy Koch)
Resensie: Pleks van plaas deur Jerzy Koch. Naledi, 2020. Resensie: Neil van Heerden Dit is nie aldag dat ’n mens die voorreg het om ’n Afrikaanse debuutbundel deur ’n Poolse skrywer te resenseer nie. Trouens, dit is taamlik ongehoord. In hierdie opsig is Jerzy Koch se pasverskene Pleks van plaas…
Boekbespreking: Het jy geweet ek kan toor? (Jeanne Goosen)
Boekbespreking: Het jy geweet ek kan toor? deur Jeanne Goosen. Samestellers: Petrovna Metelerkamp en Celesté Fritze, Hemel & See Boeke, 2020. Bespreking: Nini Bennett Dit is tragies wannneer ’n digbundel se fokus skuif van laatwerk tot nagelate gedigte. Die veelbekroonde en omstrede digter, skrywer, dramaturg en rubriekskrywer, Jeanne Goosen, is op 3 Junie vanjaar oorlede. In…
Resensie: Konglomeraat (Francois de Jongh)
Konglomeraat deur Francois de Jongh. Naledi, 2019. Resensie: Stefan van Zyl 38 jaar ná sy debuutdigbundel, Klipsweet (1981), publiseer Francois (F.W.) de Jongh sy tweede digbundel getiteld Konglomeraat (2019). Die twee bundeltitels hou met mekaar verband in dié opsig dat eersgenoemde verwys na verharde dassie-urine op klippe wat in die volksgeneeskunde…
Resensie: ou laaie (Fanie Olivier)
ou laaie deur Fanie Olivier. Naledi, 2020. Resensie: Stefan van Zyl “[W]at maak mens met versterkte verse ʼn vragvol / rym gebreekte drome sakke sout sement?” (p. 99). Fanie Olivier herbesoek sodanige verse wat spreekwoordelik in ou laaie weggebêre is en publiseer 57 daarvan in sy sewende digbundel wat ʼn…
Resensie: Parlement van uile (Johann van der Walt)
Parlement van uile deur Johann van der Walt. Naledi, 2020. Resensie: Ihette Senekal Die flapteks vertel dat Parlement van uile die 2020-debuutbundel is van die wenner van verlede jaar se Ingrid Jonker L’Art Poétique-kompetisie. Verder sien die leser dat dié wenner, oftewel Johann van der Walt, nie juis ʼn groentjie in…
Resensie: Tuin van digters (Daniel Hugo)
Tuin van digters deur Daniel Hugo. Christel Foord Selfpublikasies, 2020. Resensie: Marni Bonthuys Daniel Hugo se Tuin van digters (2020) is ’n bloemlesing van en oor ’n literêre lewe. Die bundel sentreer die kwessies van intertekstualiteit, pastiche, parodie en kreatiewe vertaling in die sin dat die hele bundel as’t ware ’n…
