Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Blogs

Gisela Ullyatt. Twaalf gedigte, wolke & ’n roadtrip.

17 April 2017 By Versindaba

    #1 duskant Jamestown: windstil van binne met bouvallige wolke.   #2 in veerwolke droom ek jou en in Jan Blohm se stille runaway     #3 hou nooit stil by die Sarie Marais nie dalk net té perskepienk of dalk was die dag bloot beige     #4 in Smithfield draai ek die…

Read More

Wicus Luwes. Die Revolusie Sal Nie Op TV Uitgesaai Word Nie

13 April 201714 April 2017 By Versindaba

Daar is heelwat dinge wat revolusies in gemeen het. RSG het onlangs Gil Scot-Heron se gedig en lied, ‘The Revolution Will Not Be Televised’,  as deel van ‘n insetsel tydens die oggend-program, Monitor, gebruik. Die lied het sy ontstaan in die VSA in die laat 60s. Ek het begin wonder hoe ‘n Suid-Afrikaanse en Afrikaanse inkarnasie…

Read More

De Waal Venter. Kwantumpoësie

12 April 201715 August 2017 By Versindaba

Neurone Kwantumpoësie Daar is geen duidelike verklaring van wat “denke” nou eintlik is nie. Wat beteken dit om te “dink”? Wat gebeur daar in ons breine wanneer ons dink? Daar is wel baie kennis oor die elektriese aktiwiteit wat deur die dendriete, neurone en aksons van ons breine vloei. Kenners weet ook baie van die…

Read More

Wicus Luwes. ‘n Reis deur Bukowski se Los Angeles

30 March 201730 March 2017 By Versindaba

Wie sou kon dink dat daar slegs 26,3 myl tussen 1931 en 1994 sou wees. Slegs 28 minute volgens ‘n GPS met heelparty kronkels en hobbels. Die lewenspad sorteer posstukke om die pot aan die kook te hou. Dit koester ‘n ongesonde liefde vir alkohol en die dinge wat daarmee gepaard gaan. Dit stuur kortverhale…

Read More

Gisela Ullyatt. “Verward, jonk en rigtingloos”: revolusie of anti-visie?

21 March 201721 March 2017 By Versindaba

Is daar enigiets vir ons oor? tyd raak min en ek weet ek gaan moontlik nooit die antwoord hê nie                                        Francois van Coke: “Moontlik nooit”   Geruime tyd hoor en sien ons ’n revolusie uitspeel op die planke van universiteite. #feesmustfall, #openstellenbosch, et al. ’n Hashtag-generasie. Terwyl daar oor mikrofone gebulder word, word selfies…

Read More

Marlies Taljard: As niks meer heilig is nie

14 March 2017 By Marlies Taljard

Ek sal seker nooit die lied “Ek sien ʼn nuwe hemel kom” kan sing sonder om aan die digter daarvan, Izak de Villiers, te dink nie. De Villiers se bydrae tot die Liedboek van die Kerk (2001) is, volgens Cas Vos in sy huldiging van die digter, magistraal. In die Liedboek van die Kerk is…

Read More

De Waal Venter. Spaanssprekende digters

9 March 201715 August 2017 By Versindaba

                                                           Antonio Gamoneda Hedendaagse Spaanssprekende digters Deel 2 Antonio Gamoneda Antonio Gamoneda is in Oviedo, Spanje, gebore in 1931. Hy woon sedert 1934 in León. Hy het…

Read More

Wicus Luwes. Die metafoor as geneesmiddel

28 February 20171 March 2017 By Versindaba

Die geheim lê daarin om die probleem vas te maak aan iets konkreets. Die konkrete entiteit kan aangepak word op konkrete maniere. Digkuns het ‘n spesiale plek in die geneeskuns. Daar is die ritme wat staan teenoor lewensritme; die herhaling wat staan teenoor patrone in ons lewe. Ek wil met hierdie rubriek egter aandag gee…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • …
  • 100
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • bevan boggenpoel. winter
  • Willem de Swyger. Ou Steenmaker
  • Krige Visser. olie op die vier
  • Miel Vanstreels. Terug
  • Elisma van Zyl. Tydloos

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon