Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Blogs

Nuuswekker. Die Jan H. Marais-prys: Nominasies sluit binnekort

16 January 201723 January 2020 By Versindaba

Op 30 Mei 2015 het die trustees van Het Marais-fonds, wat ook een van die borge is van Versindaba, bekend gemaak dat hulle ‘n nuwe prys, die Jan H. Marais-prys met ingang 2016 instel. Hierdie prys, wat in vennootskap met Media24 en die Universiteit Stellenbosch aangebied word, het as oogmerk die erkenning van ‘n uitstaande…

Read More

Nuuswekker. Sluipdigter terroriseer supermark

12 January 201723 January 2020 By Versindaba

  Die winkelbestuurder van  die Tesco Supermark in Coventry (Engeland) sit met ‘n interessante probleem, naamlik ‘n sluipdigter wat gedigte op strategiese plekke in die winkel laat. Meestal met ‘n negatiewe konnotasie ten opsigte van die bepaalde produkte, soos die gedig “Deer” deur Kenneth Rexroth, met die trefreël: “They hurt no one but themselves” by…

Read More

Nuuswekker. Jules Deelder skryf die geskenkbundel vir Poëzieweek 2017

9 January 201723 January 2020 By Versindaba

Januarie is in Nederland en Vlaandere die maand van die digkuns, want nie net is Poëzieweek 2017 geskeduleer vir die week vanaf Donderdag, 26 Januarie, nie, maar die jaarlikse “geskenkbundel” deur ‘n genomineerde digter is vanaf vandag gratis beskikbaar by alle goeie boekwinkels. Tydens die Poëzieweek word die digkuns op vele (en alle) maniere gevier:…

Read More

Nuuswekker. Potgooi oor Paul Celan se “Corona”

5 January 201723 January 2020 By Versindaba

Die webblad Jacket 2 is sekerlik een van die kuberruim se mees indrukwekkende tuistes vir die digkuns. Nie net is die verskeidenheid van hul aanbod indrukwekkend nie, maar so ook die gehalte van hul plasings. So is een van hul inisiatiewe Poem Talk, ‘n reeks potgooie van gesprekke deur ‘n groep kenners oor ‘n bepaalde…

Read More

De Waal Venter. Jacques Roubaud in Afrikaans

2 January 201715 August 2017 By Versindaba

Jacques Roubaud Die wêreld is klein, die wêreld is groot, punt. ’n Bespreking van aspekte van Jacques Roubaud se digkuns. . LA VIE: SONNET    000000 0000 01    011010 111 001    101011 101 001    110011 0011 01    Dit is die eerste kwatryn van die Franse digter, Jacques Roubaud, se sonnet “Die…

Read More

Wicus Luwes. 3 Seuns

24 December 2016 By Versindaba

Plattelandse Pietà vir Kutlwano Garesape van Jan Kempdorp ek wonder hoeveel gebreekte bottel hul uit jou klein lyf moes haal – stukke glas wat ‘n mal man deur jou gesteek het jy wat jou ma teen die bottel en die stok verdedig het is in klein gebreekte stukke deur my gedagtes gesteek jy vra vir…

Read More

Nini Bennett. Die duurste mahala nog.

22 December 20162 August 2018 By Versindaba

Ek koop vir my ’n lang beurs wat soos ’n konsertina ooprol om plek te maak vir al my koopkragkaarte. Dis amper kersfees en tyd vir groterige jaarlikse aankope. Maar toe ek uit die kar klim, kyk ek ’n hond se slagyster mis en trap daarin. Onmiddellik ruk ek my been op of iets my…

Read More

Wicus Luwes. Art Deco in die reën

16 December 2016 By Versindaba

Ons ry deur Durban op soek na geboue wat in die Art Deco-styl gebou is. Daar is talle voorbeelde in die middestad. Daar is ook talle geboue wat steeds van die tweede vloer af boontoe die Art Deco-styl verteenwoordig, maar met nuwe funksionaliteit van spaza-winkels aan die onderkant. Art Deco het meestal tussen 1920 en…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • …
  • 100
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • bevan boggenpoel. winter
  • Willem de Swyger. Ou Steenmaker
  • Krige Visser. olie op die vier
  • Miel Vanstreels. Terug
  • Elisma van Zyl. Tydloos

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon