Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Blogs

Gisela Ullyatt. Om te verhuis.

14 December 2016 By Versindaba

Met Hildegard von Bingen in die agtergrond, lees ek die afgelope jaar se dagboekinskrywings. Laasgenoemde beslaan veel minder bladsye as gewoonlik: 2016 was ’n jaar waarin ek vir lang tye niks neergepen het nie. Ek onthou vanjaar eerder as ’n jaar van groot veranderinge. Die grootste hiervan was ’n Groot Trek; die keer na ’n…

Read More

Gisela Ullyatt. Poet in the Mall: Pre-krismis blues.

13 December 2016 By Versindaba

  Teen die eerste week in Desember tref die post-jaar blues die uwe elke jaar. Vanjaar, natuurlik geen uitsondering nie. Die faktore wat gewoonlik die post-jaar blues in post-jaar rage omskep kan soos volg opgesom word: #Een: ’n Beklemmende gevoel dat ek met ’n kartonbordjie op straat gaan moet bedel. Ek hou van Kersgeskenke koop….

Read More

Nini Bennett. Die psigodrama van diere.

11 December 20162 August 2018 By Versindaba

I. Reeds as jong seun het die digter Ted Hughes gejag of visgevang, maar dit was veel méér as ‘n blote tydverdryf of die tienerfase wat man word voorafgaan: dit was ‘n diepgewortelde begeerte om diere in al hulle digterlike fasette te eien en te verstaan. Maar eintlik was dit lewendige diere wat Hughes wou…

Read More

Marlies Taljard: Waar sal my woorde vandaankom?

11 December 201611 December 2016 By Marlies Taljard

woordeloos staan ek waar sal my wooorde vandaan kom? vir die doeners vir die huiweraars die banges wat bewend-siek hang aan die geluidlose ruimte van ons onherbergsame verlede   wat sê ʼn mens? wat de hel dóén ʼn mens met dié drag ontkroonde geraamtes, oorsprong, skande en as   die land van my gewete verdwyn…

Read More

’n Veelsielige digter. De Waal Venter

7 December 201615 August 2017 By Versindaba

’n Veelsielige digter           Die vier grootste Portugese, en ook Europese digters in die moderne tyd is Fernando Pessoa. So word daar op ’n half speelse wyse gepraat van hierdie digter wat in Durban sy skoolopleiding gehad het. In 1905 het hy na Lissabon verhuis waar hy die res van sy lewe geslyt het. Hy is…

Read More

Nini Bennett. Kavalier van die eensaamheid.

6 December 20162 August 2018 By Versindaba

Amper ’n eeu na sy afsterwe word die Georgiese digter, Terenti Graneli (gebore Terenti Kvirkvelia) geherkanoniseer as een van Georgië se vernaamste digters. Graneli is in 1897 gebore gebore in Tsalenjika, die westerse streek van Georgië wat eens die Kolchis genoem is. As seun van twee brandarm kleinboere voltooi hy sy laerskoolopleiding, en sit sy…

Read More

Gisela Ullyatt. Skryftafel-koans en ’n onverwagse kerktoring.

6 December 2016 By Versindaba

        1. Drink die Boeddha sans soet: vergeet die skyn, volg jou mandala van porselein.   2. The typewriter is holy. #thetypewriterisholy Is the typewriter holy?     3. Die laaste droesem drink ek nooit: koppie word kommetjie wat uit my stilte sing. 4. “Strelend, helend, antiseptiese kruiesalf”. Eensame opsluiting ten spyt….

Read More

Marlies Taljard: voelend ʼn pad deur die vis vind

5 December 201611 December 2016 By Marlies Taljard

Patricia Wauch skryf oor die metafiksionele praktyk as dié praktyk van “fictional writing which self-consciously and systematically draws attention to its status as an artifact in order to pose questions about the relationship between fiction and reality” (In: “Metafiction: The theory and practice of self-conscious fiction”, 1984). Hierdie praktyk is – soos ek in drie…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
  • …
  • 100
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • bevan boggenpoel. winter
  • Willem de Swyger. Ou Steenmaker
  • Krige Visser. olie op die vier
  • Miel Vanstreels. Terug
  • Elisma van Zyl. Tydloos

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon