Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Blogs

Gisela Ullyatt. “In ’n niemandsland het ek verdwaal”: Johannes Kerkorrel (27 Maart 1960-12 Nov. 2002)

10 November 2014 By Versindaba

November 2002. Ons is op pad Suid-kus toe. Ek kry ’n SMS-boodskap van ’n ou vriendin. “Johannes Kerkorrel dood”. Die hele karrit daarnatoe en terug luister ons na Kerkorrel-kassette. By Van Reenenspas begin Eet Kreef uitrafel; die kassetspeler spu bruin lint uit. Onherroeplik beskadig. Ek koop ’n plaasvervangende CD in Look ’n Listen Pavilion se…

Read More

Wicus Luwes. Vreeslose Vrydag

31 October 20141 August 2025 By Versindaba

Ek staan in ‘n ry in die middel van ‘n saal. Die man voor my het nou net ingedruk. Hy dink ek het maar net hier gestaan vir die lekkerte daarvan. Ek staan miskien te ver van die persoon voor my af, maar ek haat dit as mense so naby aan my staan in rye…

Read More

Marlies Taljard: Homeros se afdrukke in Afrikaans

30 October 201410 November 2014 By Marlies Taljard

  “Every great work of literature is either the Iliad or the Odyssey” – Raymond Queneau. Met hierdie aanhaling begin Cas Vos die inleidende deel van sy nuwe bundel Fragmente uit die ‘Ilias’. En indien dit so is, dan het die hedendaagse leser waarskynlik ʼn agterstand betreffende kennis van dié twee groot eposse. Aangesien Grieks,…

Read More

Gisela Ullyatt. ‘Wintermuil’: Die gedig as gestig.

28 October 201429 October 2014 By Versindaba

  Foto: Christopher Payne ’n Ruk terug delf ek diep in oer-uitgawes van De Kat en Insig (dié wat genadelose seleksie oorleef het deur die jare). Onthou die ou De Kat? Die De Kat van hope resensies, kortverhaalwedstryde (waarvan Koos Prinsloo byvoorbeeld die eerste prys aan toegeken is vir Die wond) en literêre onderhoude? Let wel:…

Read More

Marlies Taljard: Die tentmaker van die Roebaijat

21 October 201421 October 2014 By Marlies Taljard

Omar Khajjam se kwatryne (roebaijat) (wat ongeveer 900 jaar gelede in Persies geskryf is), is in die tweede helfte van die negentiende eeu deur Edward FitzGerald in poëtiese vorm vry na Engels vertaal is. FitzGerald het altesaam net oor die honderd kwatryne, hoofsaaklik in jambiese pentameter, met ʼn rymskema aaba die lig laat sien. Die…

Read More

Wicus Luwes. Oor honde en hul halsbande

17 October 201417 October 2014 By Versindaba

Ek reken ‘n mens kan iets wys word oor die stand van ‘n samelewing deur na die stand van die hond in daardie samelewing te kyk. Die Westerling sien die hond as ‘n maat en waghond en word ook ingespan vir sekere take. Terwyl ek probeer rondsnuffel het op die internet, het ek heelwat raakgelees…

Read More

Gisela Ullyatt. Oor dagboeke, kartonbokse en Sylvia Plath.

6 October 201414 October 2014 By Versindaba

’n Week of twee terug ontdek ek ’n gros dagboeke waarvan ek lankal vergeet het. Ek was genoop om weer eens uit te sorteer, iets wat voor ’n trek en tydens ’n trek nie anders kan nie, behalwe as jy ryk genoeg is om alles net so op te pak en na jou nuwe ruimte…

Read More

Marlies Taljard: ʼn Bottel wyn, ʼn brood en jy

2 October 20147 November 2014 By Marlies Taljard

Met Daniel Hugo se vertaling van 50 kwatryne uit die Roebaijat van Omar Khajjam (2014, Protea Boekhuis), het daar opnuut belangstelling in dié 900-jaar oue kwatryne ontstaan. In sy Inleiding tot die vertaling noem Hugo ʼn aantal interessante feite, onder andere dat die Roebaijat (wat kwatryne beteken) in Afrikaans vertaal is nog voor die Bybel….

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 37
  • 38
  • 39
  • 40
  • 41
  • 42
  • 43
  • …
  • 100
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • bevan boggenpoel. winter
  • Willem de Swyger. Ou Steenmaker
  • Krige Visser. olie op die vier
  • Miel Vanstreels. Terug
  • Elisma van Zyl. Tydloos

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon