Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Blogs

Marlies Taljard: Hoe vou ʼn mens sy liggaam in die vorms van woorde (Deel 3)

12 June 201530 August 2015 By Marlies Taljard

The hunted – Maureen Quin ʼn Paar weke gelede, in my tweede blog oor Heilna du Plooy se gedigreeks Die jag, het ek probeer aantoon dat die reeks nie ʼn blote poëtiese beskrywing of ʼn eenvoudige herinterpretasie van Maureen Quin se reeks beeldhouwerke, The hunt, is nie. Sy struktureer die reeks doelbewus met inagneming van…

Read More

Wicus Luwes. Mlambalamba, Dostoyevsky en die illusie van vrye keuse

8 June 20158 April 2016 By Versindaba

Kaartspel gaan nie oor kaarte nie. Dobbel gaan nie oor geld nie. “It’s not about the cards you’re dealt, but how you play the hand.” ― Randy Pausch, The Last Lecture ‘Almal weet hoe om Mlambalamba te speel’, was al antwoord wat ek gekry het toe ek vra hoe ‘n mens Mlambalamba speel. Ek het…

Read More

Nini Bennett. Misdaad, relieke en die digkuns van Bonnie Parker

1 June 20153 August 2018 By Versindaba

Misdaad, relieke en die digkuns van Bonnie Parker Op 23 Mei 1934 is Bonnie Parker en Clyde Barrow doodgeskiet tydens ’n polisiehinderlaag in Louisiana. Die legende van Bonnie en Clyde word reeds vir 81 jaar herdenk as simbool van opstand teen kapitalisme, die verarming van die werkersklas en onderdrukkende establishmentstrukture. In die sestigerjare was dié…

Read More

Gisela Ullyatt. ‘Daar waar jy woon, is baie lig’: die moederskap van verlies.

29 May 20158 April 2016 By Versindaba

Meimaand. Maand van moeders. Eerste wintermaand van die jaar: die lig is minder herfs; ’n bleekheid sypel in. Tog is daar ’n intensiteit wat deur die winterlandskap opgeroep word; ’n binne-leef of hibernasie. Gedigte wat gewoonlik betrekking op Moedersdag het, word vanuit die invalshoek van die digtende kind gekies: ’n oorbekende voorbeeld hiervan is Antjie…

Read More

Wicus Luwes. Rysjoernaal

16 May 20151 September 2015 By Versindaba

Daar is nog ‘n paar woorde in die pot oor. Skep vir jou. Daar behoort ook nog ‘n paar letters iewers rond te dryf as jy bereid is om ‘n bietjie te krap. Daar is rys in die klein potjie langsaan die vuur. Rys, vleis en aartappels Rys, woorde en letters Rys, sinne en paragrawe…

Read More

Marlies Taljard: Hoe vou ʼn mens sy liggaam in die vorms van woorde (Deel 2)

10 May 201530 August 2015 By Marlies Taljard

Daar is reeds veel geskryf oor Heilna du Plooy se “Gesprek met die beeldreeks The Hunt van Maureen Quin” wat in haar nuutste bundel, Die stilte opgeskort (2014) verskyn onder die titel Die jag. Die doel van hierdie kort artikel is – soos ek in my vorige blog aangedui het – om die fokus te…

Read More

Gisela Ullyatt. Landskappe, ’n fees en ’n Hertzogpryswenner.

29 April 201525 May 2015 By Versindaba

i Die pad tussen Bloemfontein en Oos-Londen is gewoonlik nie al te besonders nie. Lang strekke dor vlaktes, klipheuwels en sonverbrande gras. Eers naby Stutterheim begin dit groener word. Dis die eerste herfs wat ons op hierdie pad reis en populiere word ryp in kordonne goud. Die lig is blouer, meer intens. Die pad is…

Read More

Wicus Luwes. Die Universele Tandeborsel

25 April 20151 September 2015 By Versindaba

Ek verpes universele vrae. Ek verwys spesifiek na die vrae wat  telkemale in my reis deur die kosmos om my brein wentel. Terug by my eie huis of kajuit  in die kosmos (ter wille van die universele tema) konfronteer ek my vroulike en pragtige mede-loods met die volgende vraag: “Waar is die skêr wat ek…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 34
  • 35
  • 36
  • 37
  • 38
  • 39
  • 40
  • …
  • 100
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • bevan boggenpoel. winter
  • Willem de Swyger. Ou Steenmaker
  • Krige Visser. olie op die vier
  • Miel Vanstreels. Terug
  • Elisma van Zyl. Tydloos

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon