Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Blogs

De Waal Venter. Vertaal, herskep

2 June 201415 August 2017 By Versindaba

Vertaal, herskep Hier is die eerste reëls van Pablo Neruda se gedig “Cuerpo de mujer” (Lyf van ‘n vrou) uit die versameling “Veinte poemas de amor:1” (Twintig liefdesgedigte):   Cuerpo de mujer, blanca colinas, muslos blancos, te pareces al mundo en tu actitud de entrega. Mi cuerpo de labriego salvaje re socava y hace saltar…

Read More

Gisela Ullyatt. Vir ’n pa.

2 June 20145 June 2014 By Versindaba

  Junie is die maand van pa’s; 15 Junie is Vadersdag. Jaar na jaar word egter dieselfde sotlikhede op winkelrakke en spesiale uitstallings opgestapel om die skuldige gewete aan te spreek: oorsoet sjokoladetjies en geroosterde neute, die ewige knipmes; wintersokkies. Tydskrifte adverteer glansgeskenke soos ’n peperduur biltongsnyer. Bekendes word glansend saam met pappa afgeneem en…

Read More

Wicus Luwes. Nigeriese Nommers

31 May 201424 June 2014 By Versindaba

174 miljoen inwoners in Nigerië 500+ etniese groepe in Nigerië Nigerië is verdeel in 32 state $500 – Nigerië se BBP(Bruto Binnelandse Produk) steek Suid-Afrika in 2014 as 26ste grootste ekonomie in die wêreld verby 15 April 2014 – 276 meisies uit ‘n Chibok skoolkoshuis ontvoer 53 het feitlik dadelik ontsnap 29 Mei 2014 –…

Read More

Wicus Luwes. Die Siel van ‘n Hoender

18 May 201424 June 2014 By Versindaba

Ek eet hoendersop as voorsorg – die oorgang van seisoene maak dit moeilik om die loopneuse in toom te hou. Gelukkig hou ek van hoendersop en die oorgang verander maklik in oorgawe. Die hoender glo darem nog in lewe na die dood. Of miskien dood na die lewe. Een kap met die slagmes en daar…

Read More

Marlies Taljard: Die lewe is ‘n werkwoord

18 May 201418 May 2014 By Marlies Taljard

Marlies Taljard: Die lewe is ʼn werkwoord Consciousness is the motive power behind all creation and change, the conductor of the music to which the polar partners of Yin and Yang, Heaven and Earth, male and female dance through the universe. The science of quantum physics has recently verified the decisive role played by consciousness…

Read More

Wicus Luwes. Fiktiewe voedsel vir ‘n honger wat nie gestil kan word nie

7 May 20149 May 2014 By Versindaba

Spaghetti is vir kinders. Ek het gedigte oor spaghetti gesoek en heelwat kinderrympies en oulike versies gekry, maar met my ‘beperkte’ Google-bron kon ek nie iets substansieels kry nie. Kos vul die honger, maar ongelukkig net tydelik. The trouble with eating Italian food is that five or six days later you’re hungry again. – George…

Read More

Wicus Luwes. Wie gaan jy bel met jou goue telefoon?

24 April 201424 June 2014 By Versindaba

Kommunikasie raak makliker. Kommunikasie raak moeiliker. Kommunikasie bind ons aan mekaar. Kommunikasie hou ons van mekaar af weg. Ek het grootgeword op maat van die 80’s film-treffer, Ghostbusters, se tema-lied: “Who you gonna call – Ghostbusters!” Ek het begin dink dat kommunikasie tussen ons en die ‘ander kant’ dalk aan die hand van energie verduidelik…

Read More

Marlies Taljard: Simbole, woorde, beelde …

13 April 201424 June 2014 By Marlies Taljard

    1 Korintiërs 13 sê ons ken maar ten dele. Ook die spektrum van ons emosies en ons sintuie is beperk. Baie dinge lê buite die begrips- en uitdrukkingsvermoë van die mens. Daarom gebruik ons – soos Graham Hancock byvoorbeeld in sy fassinerende boek Supernatural aantoon – sedert Homo Sapiens sy verskyning op aarde…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 40
  • 41
  • 42
  • 43
  • 44
  • 45
  • 46
  • …
  • 100
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • bevan boggenpoel. winter
  • Willem de Swyger. Ou Steenmaker
  • Krige Visser. olie op die vier
  • Miel Vanstreels. Terug
  • Elisma van Zyl. Tydloos

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon