Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Blogs

Wicus Luwes. ‘n Storie van Jan

16 December 201423 December 2014 By Versindaba

  Jou naam is Jan Publiek. Jy verteenwoordig beide die minderheid en die meerderheid van die plek waar jy woon, werk of wonder.  Jy is beide reg en verkeerd. Jy is net ‘n klein bietjie anders as Jan Alleman. Jy dink die meeste mense redeneer dieselfde as jy; ervaar dieselfde as jy. Jan Rap en…

Read More

Gisela Ullyatt. Mary Oliver se Blue Horses.

14 December 201416 December 2014 By Versindaba

In 1984 word die Pulitzerprys aan Mary Oliver (gebore, 1935) toegeken vir haar seminale American Primitive, wat onder andere Indiaanse (Native American) motiewe inkorporeer met legendes van dié soos ene John Chapman wat as ‘primitive’ in die woude van Ohio oorleef het. Blue Horses wat in Oktober 2014 vrygestel is, is Mary Oliver se vyf-en-twintigste…

Read More

Marlies Taljard: Met linte van sterre en sinne

12 December 201415 December 2014 By Marlies Taljard

Vir Aardklop 2014 het Evette Weyers ʼn uitstalling van beeldhouwerke saamgestel met die tema “Letterlik en figuurlik”. Die meeste van die werke op uitstalling het op een of ander wyse aangesluit by taal, letterkunde en veral by die poësie. Baie van die werke was letterlike uitbeeldings van Afrikaanse idiome of segswyses, soos “die beste voetjie…

Read More

Nuuswekker: Eredoktorsgraad vir Breyten Breytenbach

3 December 201423 January 2020 By Versindaba

Die Universiteit Gent ken vanaand ‘n eredoktorsgraad toe aan Breyten Breytenbach. Dit vorm deel van die kongres oor die Afrikaanse lettere wat tans by dieselfde instelling aangebied word. Goeie nuus is dat die verrigtinge direk via die internet gevolg kan word by hierdie skakel. Die uitsending begin om 18:30, Suid-Afrikaanse tyd.

Read More

Wicus Luwes. Ode aan ‘n Souttekort

29 November 20141 December 2014 By Versindaba

  Hierdie tyd van die jaar begin die souttekorte erg deurslaan. Dis veral die binnelanders, wat deur skoolvakansies vasgepen word, wat dit die ergste voel. Hulle kan al die Groot Dam ruik. Hulle kan al die meeue en raserige branders hoor. Hulle kan al die growwe sand onder hul tone voel (al hou hulle nie…

Read More

Gisela Ullyatt. “Endlessly obedient citizen”: Die gedig as gestig. Deel 2.

24 November 201426 November 2014 By Versindaba

In Deel 1 van hierdie blog genaamd “Wintermuil: die gedig as gestig”, ondersoek ek die verbintenis tussen digterskap, gemoedsversteuring en selfdood aan die hand van enkele Afrikaanse gedigte wat oor die ervaring in ’n psigiatriese staatshospitaal berig (https://versindaba.co.za/2014/10/28/gisela-ullyatt-wintermuil-die-gedig-as-gestig/). Ek haal ook aan uit Linette Retief se insiggewende artikel, “Vloek van die muse”, waarin sy die…

Read More

Nuuswekker. Alfred Schaffer benoem vir VSB Poësie prys 2015

20 November 201423 January 2020 By Versindaba

Die VSB Poëzieprys word jaarliks aan die beste Nederlandstalige bundel van die voorafgaande jaar toegeken en beloop 25,000 euro, wat dit die grootste prys maak (in geldwaarde) wat ‘n digbundel in die Lae lande kan verower. Gister is die kortlys vir vanjaar se publikasies deur die keurkomitee bekend gemaak en dit verheug ons om te…

Read More

Wicus Luwes. ‘n Trollie-teorie

15 November 201419 November 2014 By Versindaba

Ek onthou nog goed toe die ontslape Vuyo Mbuli van Morning Live begin het met sy ‘business of‘-stellings op die gewilde SABC-ontbytprogram. Eers was dit ‘the business of sport‘ toe dit tyd was vir die sport-berigte en verder ‘the business of business’ toe dit tyd was om die markverslag te bespreek. Elke insetsel het later…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 36
  • 37
  • 38
  • 39
  • 40
  • 41
  • 42
  • …
  • 100
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • bevan boggenpoel. winter
  • Willem de Swyger. Ou Steenmaker
  • Krige Visser. olie op die vier
  • Miel Vanstreels. Terug
  • Elisma van Zyl. Tydloos

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon