Mellet Moll (1967 – 2024) is in Pretoria gebore en matrikuleer in 1984 aan die Hoërskool Waterkloof. Hy studeer Bedryfsingenieurswese aan die Universiteit van Pretoria waar hy die grade B.Ing, B.Ing (Hons), M.Ing en PhD in Bedryfsingenieurswese behaal. Hy spandeer die eerste helfte van sy professionele loopbaan in die industrie en ontvang post-doktorale opleiding in…
Category: Uncategorized
Hoofsaaklik aankondigings van nuwe bundels
AVBOB persverklaring
Arja Salafranca WRITING IN THE THIRD PERSON Do you believe that poetry is primarily self-centred; focused on the emotions of those who write it? Arja Salafranca is an award-winning poet who has mastered the art of writing in the third person about characters who may or may not look like her. This…
Digtersprofiel: Bester Meyer
Bester Meyer is in Alberton gebore. Hy studeer regte en verwerf ʼn B.Com (LLB) aan die destydse Randse Afrikaanse Universiteit. Hy word toegelaat as prokureur en werk by ʼn Kaapstadse regsfirma wat destyds as Nelson Mandela se regsverteenwoordiger opgetree het. Hy was voorheen ook naby Plettenbergbaai en Stellenbosch woonagtig en het op ʼn tyd met…
Digtersprofiel: Hennie Meyer
Hennie Meyer matrikuleer in 1989 by Hoërskool Die Wilgers in Pretoria. In die laaste dekade het hy hom as digter van konkrete poësie in die Afrikaanse literêre sisteem gevestig. Van sy gedigte is gepubliseer in die bloemlesing Nuwe Stemme 4 (2010) asook aanlyn op Versindaba, LitNet en Ons Klyntji Hy hou sy eerste uitstalling van…
AVBOB Persverklaring
Pralini Naidoo INTIMACIES OF THE EVERYDAY For thousands of years, poets have turned to the natural world for comfort, inspiration and companionship. As we prepare to celebrate World Oceans Day on 8 June, the AVBOB Poetry Project is featuring the work and voice of Pralini Naidoo, poet, storyteller and writing facilitator. Her debut…
Digtersprofiel: Marthé McLoud
Marthé McLoud is op 12 Maart 1964 op Stellenbosch gebore en het daar grootgeword. Sy het in 1985 haar BA-graad in Maatskaplike werk behaal en in 1989 haar MA-graad in Maatskaplike werk met lof geslaag. Sy het vir 25 jaar as maatskaplike werker in Pretoria en in Somerset-Wes gewerk. Sedert 2018 is sy afgetree en…
RIV Francois Wahl de Jongh (14 Maart 1951 – 21 Mei 2026)
Francois Wahl de Jongh (14 Maart 1951 – 21 Mei 2026) F.W. de Jongh was ’n beskeie maar ware digter. Hy het in 1981 gedebuteer met die bundel Klipsweet, wat hom een van die vroegste “Tagtigers” maak. Hy was ook as poësieredakteur betrokke by die mondstuk van daardie generasie digters, Etienne van…
AVBOB Persverklaring
Xabiso Vili RECRAFTING THE WORLD How do we craft a place of our own inside the stories handed down to us? Xabiso Vili is a poet, international slam champion, and Mandela Washington fellow who has performed his work on stages across four continents. He uses extended reality to help his audience reimagine…
