Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

ND Cronjé. by die roggeveldberge

13 June 202612 June 2026 By Versindaba

  by die roggeveldberge   by die voet van die berg lê wat daar nêrens op ‘n kaart verskyn nie ongedokumenteer, deur son en wind verweer: ‘n geroeste blik op ‘n klip, die wit geraamte van ‘n voël, gedeeltelik, ‘n skoensool wat sy menswees verloor het lankal terug   die dag begin daar bo op…

Read More

Krige Visser. Aantrekkende naak

12 June 2026 By Versindaba

  VWL Huldiging   Aantrekkende naak   ná jy reeds van kledingstukke gestroop was laasnag. jy die voue van jou lyf soos grepe van gul letters aan my mond sou skenk in woorde van poësie met diftonge gestapel   tenktop plat haastig gelos op die vloer vul jy dit met klein piekepunte gebult styf die…

Read More

Joan Hambidge. Nog in my laaste woorde

11 June 2026 By Versindaba

  VWL Huldiging   Nog in my laaste woorde N.P. van Wyk Louw   Jou het ek nooit ontmoet, dog telkemale die lof besing in palinodes én vererings: “mooi is die lewe en die dood is mooi”, ons herinner, selfs geleer: wees tog bondig.   Wie sou dit waag om ‘n halwe kring te voltooi?…

Read More

Gedigkompetisie: Praat ’n slag (weer) met N.P. van Wyk Louw en/of sy grootwordwêreld!

11 June 202630 June 2026 By Versindaba

    Op 11 Junie, sou Van Wyk Louw 120 jaar oud gewees het. Om hierdie geleentheid te vier bied Versindaba, in samewerking met die Sentrum vir Digkuns van die Louw Huis en Museum Sutherland, ’n geleentheid aan digters om in gesprek met hom en sy digkuns te tree, en/of met sy grootwordwêreld na aanleiding…

Read More

Jeanne Henning Els. noodgeval

10 June 202610 June 2026 By Versindaba

  noodgeval   die vliegtuigie sirkel ál hoër   ‘n laaste dreun, dan stol hy bo stellenbosch se vliegveld   reageer op die bevel ‘go!’ was die jumpmaster se instruksie by die aapkas   nou hurk jy, hier, in die tuig   springer teen springer, opgeknop in ‘n ry voor die oop deur   jou…

Read More

Jeanne Henning Els. wholeworld

10 June 2026 By Versindaba

  wholeworld   op die sypaadjie voor die biblioteek in kampsbaai   sit james   kissie kaalvoet kombers   so waantoe is mevrou dan nou vandag oppad   woodstock toe, na woolworld, vir breipenne   ja die winter kom aan mevrou   dalk gaan ek ook eendag wholeworld toe   © Jeanne Henning Els, 2026…

Read More

Koos de Wet. Sakkies lug

9 June 2026 By Versindaba

  Sakkies lug   Die lewe blaas in lug vars oor horisonne heen, suurstofkarweiers met volsakkiesdaarvan lewer vir longe dit in gleuwe af. ’n Heimlich-manoeuvre bewys: Daar is lewe in teue lug.   © Koos de Wet, Junie 2026.  

Read More

Joan Hambidge. Digterlike taal in die prosa

8 June 2026 By Versindaba

  I The only book that is worth writing is the one we don’t have the courage or strength to write. The book that hurts us (we who are writing), that makes us tremble, redden, bleed. ― Hélène Cixous   Soms verskyn daar ‘n roman wat ‘n leser daaraan herinner hoe arbitrêr die grense tussen…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • …
  • 1,155
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Gerard Scharn. het was verschrikkelijk
  • Nuwe Bundel. Margaret Cordier-Biermann: Spiraal
  • Nuwe Bundel. Carina van der Walt: Frankofiel
  • Nuwe Bundel. Daniel Hugo: Vers & Kapittel III
  • Nuwe Bundel. Jeanne Henning Els: Vlerke is vir vlieg

Nuutste kommentaar

  1. Marieta McGrath on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie31 August 2026

    Ek hou hiervan.

  2. Johan Coetzee on Joan Hambidge. Om die hemel te dekonstrueer30 August 2026

    Die hemel... of hel is opgedollie.

  3. DIETLOFF VAN DER BERG on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)28 August 2026

    Soekie, ja, ek stemsaam. Van 'Boondoks' tot 'Gelykenis' is daar net soveel wat mens tref en weer wil herlees.

  4. Soekie Vogel on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)27 August 2026

    Hambidge het haarself oortref in haar digsiklus oor De Lange. Aangrypend.

  5. Daniel Hugo on Ilse van Staden. Die Dans25 August 2026

    'n Wonderlike huldeblyk aan die digter se moeder en Van Wyk Louw.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon