Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Digtersprofiel: Hennie Meyer

8 June 202625 May 2026 By Versindaba

Hennie Meyer matrikuleer in 1989 by Hoërskool Die Wilgers in Pretoria. In die laaste dekade het hy hom as digter van konkrete poësie in die Afrikaanse literêre sisteem gevestig. Van sy gedigte is gepubliseer in die bloemlesing Nuwe Stemme 4 (2010) asook aanlyn op Versindaba, LitNet en Ons Klyntji Hy hou sy eerste uitstalling van…

Read More

Piet van Rooyen. Variasie op Jan Blohm se “Jenny”

6 June 20267 June 2026 By Versindaba

  Ek het Jan Blohm se youtube-video “Jenny” op Romeense byskrifte geplaas en ge-autotranslate na Afrikaans. Kyk net watter interessante gedig kom daar uit!   Jenny   [Musiek]   Gaan na die mark – o mymel, dis groen Ek ruik nou: kom ons gaan uit Beveel eerder ‘n ander om my “my” te noem Ek…

Read More

Joan Hambidge. Brief aan die tinktinkievrou

5 June 2026 By Versindaba

  Brief aan die tinktinkievrou Hester Serfontein (1947 – 2026)   Met Nina se geboorte vra die hospitaalsuster in die MediClinic: “Het mevrou ook kinders?”   Vandag  sonder aarseling, ‘n lang familieverbintenis stilweg met ‘n ompad bely.   My vader leen sy jas vir my vir ‘n reis na ‘n ysige winterlandskap in die verre…

Read More

AVBOB Persverklaring

5 June 2026 By Versindaba

      Pralini Naidoo   INTIMACIES OF THE EVERYDAY For thousands of years, poets have turned to the natural world for comfort, inspiration and companionship. As we prepare to celebrate World Oceans Day on 8 June, the AVBOB Poetry Project is featuring the work and voice of Pralini Naidoo, poet, storyteller and writing facilitator. Her debut…

Read More

Miel Vanstreels. Maastricht – Godsheide

5 June 20265 June 2026 By Versindaba

    MAASTRICHT – GODSHEIDE   Op my fiets op die jaag- pad langs die kanaal,   vissers swyg my na my geboortedorp,   nog altyd het my ouers die mooiste plekkie in die begraafplaas   © Miel Vanstreels, 2026  

Read More

Marthé McLoud. Wring

5 June 2026 By Versindaba

  Wring   die stortvloed van eensaam soos nat wasgoed uitgewring deur die vrou wie se vorms ek voltooi vir opname   nou, na jare, dra ek ook daardie trui   gly ek op stotterwoorde, wring ek die eensaamheid uit as ek In a Strange Room lees in ’n hotel-sitkamer vol mense   © Marthé…

Read More

Marthé McLoud. Nagmerries

5 June 2026 By Versindaba

  Nagmerries   Elke nag staan al die gruwelike dae soos ingekapte houtpenne en wag vir die rubberring van die geheue om daaroor te val.   © Marthé McLoud, 2026  

Read More

Marthé McLoud. Laataand in Kambodja

5 June 2026 By Versindaba

  Laataand in Kambodja   In die maandeurstraalde water dryf ek, roei ek met my arms om rots en riete; die swembad kronkel soos ’n waterslang, in die skadu van Angkor Wat die mosbegroeide tempelstad waar waternimfe op klip oor eeue strek.   Die water vloei deur die nag; ek swem in my eie grag….

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • …
  • 1,155
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Gerard Scharn. het was verschrikkelijk
  • Nuwe Bundel. Margaret Cordier-Biermann: Spiraal
  • Nuwe Bundel. Carina van der Walt: Frankofiel
  • Nuwe Bundel. Daniel Hugo: Vers & Kapittel III
  • Nuwe Bundel. Jeanne Henning Els: Vlerke is vir vlieg

Nuutste kommentaar

  1. Marieta McGrath on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie31 August 2026

    Ek hou hiervan.

  2. Johan Coetzee on Joan Hambidge. Om die hemel te dekonstrueer30 August 2026

    Die hemel... of hel is opgedollie.

  3. DIETLOFF VAN DER BERG on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)28 August 2026

    Soekie, ja, ek stemsaam. Van 'Boondoks' tot 'Gelykenis' is daar net soveel wat mens tref en weer wil herlees.

  4. Soekie Vogel on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)27 August 2026

    Hambidge het haarself oortref in haar digsiklus oor De Lange. Aangrypend.

  5. Daniel Hugo on Ilse van Staden. Die Dans25 August 2026

    'n Wonderlike huldeblyk aan die digter se moeder en Van Wyk Louw.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon