Oorlewing van die sterkste bok loop blind by ‘n leeu verby en word verslind © Jasmyn Beetge, 2026
Koos de Wet. NP: RIV
NP: RIV ’n Alleenspraak om wyse raad uit die poёsie en lewe van N.P. Van Wyk-Louw met die herdenking van sy eenhonderd-en-twintigste verjaarsdag te ontgin I Jou ewige onvoltooiing (oor die Roggeveld gespan) kaal in ’n halwe kring in alleenspraak naak voor God en leser het jou beitel ons taal ondenkbaar hoёr laat…
AVBOB persverklaring
Arja Salafranca WRITING IN THE THIRD PERSON Do you believe that poetry is primarily self-centred; focused on the emotions of those who write it? Arja Salafranca is an award-winning poet who has mastered the art of writing in the third person about characters who may or may not look like her. This…
Gerard Scharn. geachte heer van Wyk Louw
Foto 9: Skaaptrek na winterweiding https://photos.app.goo.gl/yMJaFhYqpg1ETy678 geachte heer van Wyk Louw wat ik u vragen wil wat groeit er op een roggeveld nog meer dan wilde rogge na een regenbui of bloeien daar ook de bloemen van het kwaad door meesterhand gezaaid en niet gemaaid door zeloten van het eerste uur …
Joan Hambidge. Ernst van Heerden se sportgedigte
I Op 19 Maart 1993 – ‘n dag voor sy 77ste verjaarsdag – het die Universiteit van Pretoria se Sportburo die digter Ernst van Heerden vereer met ‘n spesiale toekenning vir al sy sportgedigte. ‘n Eenmalige oplaag van hierdie bundel is deur Tafelberg uitgegee. 350 genommerde eksemplare met gedigte in hand geskryf. Ek besit…
Joan Hambidge. Winter
Winter N.P. van Wyk Louw Nou staan ons gebou nagtelang en week in die donker, wrede ongenade van die reën, skemer plakkershuise en takke daeliks bleek deur die wit mistigheid en vloedskade heen. Tog word alles weer ryk en rustig van die swaar geheime wasdom wat ondergronds paaie vind deur warm aarde na…
Loftus Marais. Ex unguine leonem
Ex unguine leonem vir npvwl ál wat ons kan doen is opsom en voltooi. die son wat opkom teen die berg se glooiing is so rou dis prehistories, postapokalipties en die gang van ganse tyd. dan, die woord “glooiing” is ‘n onderdeeltjie uit die oudoos wat kan instaan vir ‘n hele talestryd. vra…
Marthé McLoud. In my baksteenhuis
Foto 27: Deurslot Louwhuis https://photos.app.goo.gl/yMJaFhYqpg1ETy678 In my baksteenhuis In gesprek met “Die strandjutwolf” van NP v Wyk Louw ek sien al lankal die dood sit op my skoot — eers tingerig en klein soos ’n kleuter maar nou swel hy tot Cerberus: driekoppig — met kloue en gekromde naels krap…
