Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Joan Hambidge. Nommer 150:  Die dubbelsinnige huldeblyk

15 June 2026 By Versindaba

   I Die digter Ernst van Heerden (1916 –  1997) het altyd spottend na homself verwys as ‘n major minor poet. Tog is hy telkemale bekroon én vereer met eregrade. Hy ontvang die Hertzogprys tweekeer: in 1962 en in 1975. Eers vir sy bundel Die klop (1961) en dan vir Teenstrydige liedere (1972). In 1991…

Read More

Anne-Marie Bartie. stillewe

15 June 2026 By Versindaba

  Foto 8: Weerkaatsings https://photos.app.goo.gl/yMJaFhYqpg1ETy678     stillewe   klanke tussen meteoriete en satelliete word onderbreek ‘n flitsraam-oomblik van sinnestilte word verstalt in die purper heelal   my hart skandeer polle sneeu wat sluik en silwer lê, ook oor die kliprant in die verte vir iets van jou wat kom agterbly   die verterende hunkering…

Read More

Jacobus Swart. Stilleven met Nautilusschelp

15 June 2026 By Versindaba

  Stilleven met Nautilusschelp Victor Muller vir Aletta langs die sipres se lipgroen val die skietlood trapsgewys gee die tafellaken sy stroomversnelling oor die tafelrand die snyblom ontrooi in ’n  embouchure kelkblare verstilde rooswater gaaf      die spoelklip (ge)wigstoot uit skaduwee wang gedraai vlesige dimpel ’n plukmerk waar die perske van haar twyg ontheg uit die…

Read More

Koos de Wet. In arte coniungere

15 June 2026 By Versindaba

  In arte coniungere In kuns verbind   Via ’n palet vol woorde strooi hy kleur soos konfetti met   ’n kwas voor ’n esel  en ver- bind hy verse in die eg;   die spektrumbruid voor sy kansel: ’n (on)versluierde gedig.   © Koos de Wet, 2026.  

Read More

Digtersprofiel: Bester Meyer

15 June 202612 June 2026 By Versindaba

Bester Meyer is in Alberton gebore. Hy studeer regte en verwerf ʼn B.Com (LLB) aan die destydse Randse Afrikaanse Universiteit. Hy word toegelaat as prokureur en werk by ʼn Kaapstadse regsfirma wat destyds as Nelson Mandela se regsverteenwoordiger opgetree het. Hy was voorheen ook naby Plettenbergbaai en Stellenbosch woonagtig en het op ʼn tyd met…

Read More

ND Cronjé. dna

14 June 202611 June 2026 By Versindaba

  dna   mens droom ’n kind uit ‘n wolk en die breinbedrading skep ’n gelaat wat die eie lyne nie vergeet nie: ‘n identikit wat iets van die selfasem dra al is dit swak ontwerp en geteken   die eiekode wil arms hê en bestaansantwoorde ’n klein liggaam van herhaalfoute wat kan roep, al…

Read More

Miel Vanstreels. Oorleg

14 June 202611 June 2026 By Versindaba

  OORLEG   Als dit ons kleindogters betref raadpleeg my lief my altyd   nie voor sy iets afspreek nie maar daarna,   nou ja   daar is nou eenmaal baie soorte oorleg   © Miel Vanstreels, 2026  

Read More

Koos de Wet. korrosie

14 June 202610 June 2026 By Versindaba

  korrosie   tog snaaks hoe chemie ons, eens uit stof, en aanmekaarverbindmet rib tot (b)een, na seisoene in die eg oksideer tot roes.   © Koos de Wet, 2026  

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • …
  • 1,155
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Gerard Scharn. het was verschrikkelijk
  • Nuwe Bundel. Margaret Cordier-Biermann: Spiraal
  • Nuwe Bundel. Carina van der Walt: Frankofiel
  • Nuwe Bundel. Daniel Hugo: Vers & Kapittel III
  • Nuwe Bundel. Jeanne Henning Els: Vlerke is vir vlieg

Nuutste kommentaar

  1. Marieta McGrath on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie31 August 2026

    Ek hou hiervan.

  2. Johan Coetzee on Joan Hambidge. Om die hemel te dekonstrueer30 August 2026

    Die hemel... of hel is opgedollie.

  3. DIETLOFF VAN DER BERG on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)28 August 2026

    Soekie, ja, ek stemsaam. Van 'Boondoks' tot 'Gelykenis' is daar net soveel wat mens tref en weer wil herlees.

  4. Soekie Vogel on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)27 August 2026

    Hambidge het haarself oortref in haar digsiklus oor De Lange. Aangrypend.

  5. Daniel Hugo on Ilse van Staden. Die Dans25 August 2026

    'n Wonderlike huldeblyk aan die digter se moeder en Van Wyk Louw.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon