Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Louis Esterhuizen. Bloureën

30 May 2026 By Versindaba

  Bloureën   Die dag toe ons gelukkig was, was ’n gewone dag. Die son het opgekom, en later weer gekwyn. Niks meer, niks minder.   Nogtans is ons gestingel aan daardie terloopsheid soos twee bloureëntrosse aan die draadprieel van ’n gegewe moment.   Die dag toe ons gelukkig was, was ’n normale dag. Die…

Read More

Louis Esterhuizen. Aankoms

30 May 2026 By Versindaba

  Aankoms   Wanneer ’n man en ’n vrou mekaar laat in hul lewens ontmoet, is daar weinig eerstes om agterna te onthou.   Dit is om in die pad om ’n draai te kom. Om hulle strek ’n gans ander landskap, maar helaas, dit bly altyd vergelykbaar met ’n voorafgaande.   Wanneer ’n man…

Read More

J.M. Goedhart. Dit storm op Sneeuwitjie se glasdak exhaust

30 May 2026 By Versindaba

  Dit storm op Sneeuwitjie se glasdak exhaust   “Syspieël, spieël sy, boom val in die weer.. Wie is mees nietig om soos menstak te verteer?”     die wreedaard skuil geniepsig dood soos ‘n woordvoer kalander aan die pyp gorrel rook sy siedaar al sink- ent en soebat in ‘n krummelklep klep klep die…

Read More

Charité Mouton. Blou naweek

30 May 202629 May 2026 By Versindaba

  BLOU NAWEEK   Op Vrydae vou verlange haar toe soos ‘n mis-kombers, Saterdae rafel dit al dunner uit en teen Sondae knoop dit om haar keel.   © Charité Mouton, 2026  

Read More

Hennie Maartens. uitgeput

29 May 2026 By Versindaba

  uitgeput   ek is uitgeput Here daar is geen rus in aardse sfere dalk lê daar hoop in kriogenetika maar onsterflikheid is nie in my genetika   © Hennie Maartens, 2026  

Read More

ND Cronjé. oor die kunsmatigheid van intelligensie

29 May 2026 By Versindaba

  oor die kunsmatigheid van intelligensie   Laatnag sit mens langs die lamp wanneer slaap nie saak maak nie wanneer die vuur as en koud geword het en nie meer aangeblaas kan word nie.   Jy stuur ‘n vingergebed deur die gange van die sleutelbord: ‘n voorstel vir ‘n gedig aan die self op ‘n…

Read More

Riaan le Roux. Verstil

29 May 2026 By Versindaba

   Verstil   soos planne en klank word metaal bepeins klinkend geloods dawerend ontvang   voortbring-vrae: bloedswaarde ploegskare produksie en vrug   vuurlyne breek op afkeer-koepel faal      insuis:               ‘n slag staal-deuraarde woon-   ruimte staan geraamte: ‘n oopwond-af- grond        ‘n mens in ‘n hoek   in ‘n mede-skedel ver- stil aambeeld-hamer: golf-vanger…

Read More

Riaan le Roux. G’n golwe

29 May 2026 By Versindaba

   G’n golwe   stil-vredig is ‘n staat só in pas   met wat kláár vergestalt dat ‘n rus-   dag fase vanself spreek: tafelglad   © Riaan le Roux, 2026  

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • …
  • 1,155
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Gerard Scharn. het was verschrikkelijk
  • Nuwe Bundel. Margaret Cordier-Biermann: Spiraal
  • Nuwe Bundel. Carina van der Walt: Frankofiel
  • Nuwe Bundel. Daniel Hugo: Vers & Kapittel III
  • Nuwe Bundel. Jeanne Henning Els: Vlerke is vir vlieg

Nuutste kommentaar

  1. Marieta McGrath on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie31 August 2026

    Ek hou hiervan.

  2. Johan Coetzee on Joan Hambidge. Om die hemel te dekonstrueer30 August 2026

    Die hemel... of hel is opgedollie.

  3. DIETLOFF VAN DER BERG on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)28 August 2026

    Soekie, ja, ek stemsaam. Van 'Boondoks' tot 'Gelykenis' is daar net soveel wat mens tref en weer wil herlees.

  4. Soekie Vogel on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)27 August 2026

    Hambidge het haarself oortref in haar digsiklus oor De Lange. Aangrypend.

  5. Daniel Hugo on Ilse van Staden. Die Dans25 August 2026

    'n Wonderlike huldeblyk aan die digter se moeder en Van Wyk Louw.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon