Stilstuipe in die Marianatrog die maalgolgare voer die vloed verstar verwar en heen en delf en blitsig kwik omstroom soos ‘n dief-duiker, opsoek na smeltsterre in die oerknal- skaaf na sink na gat na gleuwe in die harsingsonthul, diep verstryk, soos spelonketakke, verwilderd van lug van lewe (litte kwyn) tot een, tot een,…
Digtersprofiel: Marthé McLoud
Marthé McLoud is op 12 Maart 1964 op Stellenbosch gebore en het daar grootgeword. Sy het in 1985 haar BA-graad in Maatskaplike werk behaal en in 1989 haar MA-graad in Maatskaplike werk met lof geslaag. Sy het vir 25 jaar as maatskaplike werker in Pretoria en in Somerset-Wes gewerk. Sedert 2018 is sy afgetree en…
J.M. Goedhart. Oopkrap geraamtes aan die skedelkus
Oopkrap geraamtes aan die skedelkus rafelskyn genade blink sy droog vergeet my die afguns grein getuie swyg belye Aand. (waar see-wind skakels in the bries) nie blywend jy is verwek ek traag nie jou emmertjie leeg van sandklip en weersienstaal Dit brokkel lugbedek en sluier val tot stukkies toekoms; godswatergemmer oor die…
Charité Mouton. Besoektyd
BESOEKTYD dis drie-uur en die glas-deure skuif oop na die bekende grys gange, fynbos-foto’s teen die muur, spiraal-patrone op die gordyne, medisinale reuk aan haar hande haar weerkaatsing in die nooduitgang het oud geword vandag in kamer B11 luister hy na leonard cohen, snork saggies, sy hand klam in hare die infusie…
Gerard Scharn. bij het afscheid van een seriemoordenaar
bij het afscheid van een seriemoordenaar nog twee uur en een paar meters te gaan dan is het met hem gedaan volgens protocol vierentwintig uur continu gemonitord zij galgenmaal nog niet verteerd zijn laatste woorden nog niet gesproken maar wel zijn keus bepaald hoe het ondermaanse te verlaten geen gas of…
RIV Francois Wahl de Jongh (14 Maart 1951 – 21 Mei 2026)
Francois Wahl de Jongh (14 Maart 1951 – 21 Mei 2026) F.W. de Jongh was ’n beskeie maar ware digter. Hy het in 1981 gedebuteer met die bundel Klipsweet, wat hom een van die vroegste “Tagtigers” maak. Hy was ook as poësieredakteur betrokke by die mondstuk van daardie generasie digters, Etienne van…
Louis Esterhuizen. Woordterminaal
Woordterminaal Het beste woord dat ik kan geven is een luisterapparaat voor een geweldige stilte. Hans Andreus Iedere woord open op ’n agterkamer van begrip of verlies. Ek staan voor die ingang, en die deur skuif oop met my taal as terminaal van toetrede. Of vertrek. Ek tree oor die drumpel, na…
Louis Esterhuizen. wat onthou gaan word
wat onthou gaan word hierdie skoenlapper by my ruit flettersag en geel tussen al die groen soos toe jou moeder een novemberdag sonnig en somers daardie dag toe ’n skoenlapper jou al huilende na buite gevolg het ek wou die goue vertroostinkie uit jou hare vee, maar nee, het jy gekeer,…
