Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Joan Hambidge. Opperman as kanoniseerder teenoor Karen de Wet as herkanoniseerder

25 May 2026 By Versindaba

I Hoe het dit gekom dat Opperman Groot verseboek (en al sy kleinboeties) saamgestel het? Is ‘n digter werklik in staat om gedistansieerd en “objektief” te kan kies? In die reeds genoemde briefwisseling tussen N.P. van Wyk Louw en D.J. Opperman blyk dit dat W.E.G. Louw aanvanklik mede-keurder was saam met Opperman. In ‘n brief…

Read More

Hennie Maartens. dagboek

25 May 2026 By Versindaba

  dagboek   wanneer die bladsye leegbloei en die gras langs die pad vervloei is ‘n nokturne reeds byderhand waar die laaste kers sal brand   © Hennie Maartens, 2026  

Read More

Willem M. Roggeman. Transformaties

25 May 202626 May 2026 By Versindaba

  TRANSFORMATIES   Zoals ijs stilaan weer in water verandert zo geraken de bomen vol met de stemmen van de vogels met hun vreemde resonantie, iets als een fluistergesprek in het struikgewas. Het gerammel van de ontketende woorden, verleid tot het wijzigen van hun betekenis, heeft ons zwaar getekend als een stripverhaal, met de werkelijkheid…

Read More

Digtersprofiel: Loftus Marais

25 May 202625 May 2026 By Versindaba

Loftus Marais is in 1982 gebore en het in die Paarl grootgeword. Hy verwerf ’n BA-graad in taal en kultuur, ’n honneursgraad in Engels en later ook ’n MA-graad in Kreatiewe Afrikaanse Skryfkunde aan die Universiteit van Stellenbosch. Sy verse is in Nuwe stemme 3, My ousie is ’n blom en Tydskrif vir letterkunde gepubliseer….

Read More

PEN Afrikaans. Nuusbrief: Mei 2026

25 May 2026 By Versindaba

Beste lede en vriende van PEN Afrikaans Wenners aangekondig: Akademiepryse 2026 Sedert ons vorige nuusbrief het die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns die wenners van die gesogte Akademiepryse vir 2026 aangekondig. Hartlik geluk aan almal wat vanjaar met hierdie prestigepryse vereer word! Die Hertzogprys vir Poësie word toegeken aan Tom Dreyer…

Read More

Joan Hambidge. Uitenetreure

22 May 2026 By Versindaba

  Uitenetreure   In my kinderbybel verwonderd gekyk na die prentjies oor die vermeerdering van glo net twee visse en vyf brode.   Veel later gewonder oor Johannes, opgeteken in Markus 6:  vers 14-29 met Herodes en Heródias, die sluwe.   Johannes het Herodes betig oor sy onbetaamlike flirtasie en huwelik met Filippus se vrou….

Read More

Hennie Maartens. stilte

22 May 2026 By Versindaba

  stilte   daar is ‘n nexus tussen ‘n storm en ‘n stilte soos dié tussen nagte en dagte daar is ‘n beweging tussen ‘n eb en ‘n vloed soos dié tussen bloed en voet   © Hennie Maartens, 2026  

Read More

ND Cronjé. In ‘n dag

21 May 2026 By Versindaba

  In ‘n dag   Die middag hang ‘n kombuisvenster skeef teen drie uur   Die waaier klap-klap stadig, klap aan die een kant elke keer, blaas die aftog oor ‘n bleskop terug deur hitte en die reuk van sy koerant   Op die tafel, druiwe klein organe van die prieel, en ‘n pyp wat…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
  • 32
  • …
  • 1,155
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Gerard Scharn. het was verschrikkelijk
  • Nuwe Bundel. Margaret Cordier-Biermann: Spiraal
  • Nuwe Bundel. Carina van der Walt: Frankofiel
  • Nuwe Bundel. Daniel Hugo: Vers & Kapittel III
  • Nuwe Bundel. Jeanne Henning Els: Vlerke is vir vlieg

Nuutste kommentaar

  1. Marieta McGrath on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie31 August 2026

    Ek hou hiervan.

  2. Johan Coetzee on Joan Hambidge. Om die hemel te dekonstrueer30 August 2026

    Die hemel... of hel is opgedollie.

  3. DIETLOFF VAN DER BERG on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)28 August 2026

    Soekie, ja, ek stemsaam. Van 'Boondoks' tot 'Gelykenis' is daar net soveel wat mens tref en weer wil herlees.

  4. Soekie Vogel on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)27 August 2026

    Hambidge het haarself oortref in haar digsiklus oor De Lange. Aangrypend.

  5. Daniel Hugo on Ilse van Staden. Die Dans25 August 2026

    'n Wonderlike huldeblyk aan die digter se moeder en Van Wyk Louw.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon