Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Anton Dockel kwatryn

Kwatrynkompetisie (132)

23 April 20217 May 2021 By Versindaba

  My nooi is in ’n nartjie my ouma in sjirash iemand, iewers skink nóg ’n glas grenache roep cheers deur die maskers ek sit vêr van jou Covid gee die sproeireën met sanitary handwash   © Anton Dockel, 2021      

Read More

Kwatrynkompetisie (124)

21 April 20217 May 2021 By Versindaba

  Skippie in ‘n bottel   Ryp druif, son, grond gevang in ’n kwatryn korrels na pars, gis en vat gebottel as wyn. Eindelik seil ’n klein skip agter glas weg vir die pandemie, tydelik net skyn.   © Anton Dockel, 2021      

Read More

Kwatrynkompetisie (67)

27 March 202110 May 2021 By Versindaba

  Die jaar is reeds oorryp in die blare die keer gans anders as ander jare gaan die wingerd vroeg in winterslaap oesjaar 2020 is die pandemie se fanfare   © Anton Dockel, 2021      

Read More

Kwatrynkompetisie (42)

12 March 202111 May 2021 By Versindaba

  soos druiwe gepars om wyn te berei die sap van die  pitte en doppe geskei staan die mensdom en kan maar net gis sal die entstof ons uit die vate bevry?   © Anton Dockel, 2021      

Read More

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Digtersprofiel: Johan Myburg
  • Joan Hambidge. Piromaan
  • Joan Hambidge. My geliefde voormalig
  • Jasmyn Beetge. Delikaat
  • Hennie Maartens. oorskot

Nuutste kommentaar

  1. Margaret Cordier-Biermann on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels16 July 2026

    Dankie, Andre — jy verf gedigte en ons ry nou tyd en woorde bloots.

  2. Andre Roothman on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels15 July 2026

    Uiters gemaklik op die literere verteringsstelsel. tyd die tiran het sy deugde.

  3. Toekie on C Fritze. Boodskap aan die see14 July 2026

    Pragtig geskryf. Het dit baie geniet.

  4. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Wat ’n vers kan verraai en vermag13 July 2026

    Die onderbenoeming - konkreter: die min woorde - roep treffend ‘n ysliker en aaklige “werklikheid” op.

  5. Karin on C Fritze. Boodskap aan die see13 July 2026

    Dié gedig praat met my hart en met my siel. Ek verlang na die klank en die reuk van die…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon