Dan Roodt is in 1957 aan die Oos-Rand op Springs gebore. Sowel sy pa as oupa aan moederskant was (ongepubliseerde) digters. Sy pa studeer Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit van die Witwatersrand en raak bevriend met C.M. van den Heever, Abel Coetzee, Piet Nienaber, asook Jochem van Bruggen en die Nederlandse digter A. Roland Holst….
Tag: Dan Roodt
Desmond Painter. Ook oor selfsensuur…
Mense soos ek, so hoor ek dikwels, lei aan ‘n vorm van politieke korrektheid. Ons wil “die realiteit” nie in die oë kyk nie; ons is desperaat om alle betekenisvolle verskille in Suid-Afrika te neutraliseer; ons wil ‘n onbeholpe en soms korrupte regering vergoeilik…. Siende dat baie mense soos ek wél krities oor die huidige regering…