Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Dewald Koen

Resensie: “Habitus” (Kobus Kotzé)

24 August 2026 By Versindaba

  Resensie: Habitus, Kobus Kotzé, 2026. Gansbaai: Naledi. Resensent: Dewald Koen   I Kobus Kotzé het onlangs gedebuteer met sy bundel Habitus. Hierdie bundel is die “nooiensbundel” (soos die agterplat aandui) van ’n nuwe reeks poësiebundels. Hierdie reeks stel ten doel om aan ontluikende debutantdigters wat belofte toon die geleentheid te bied om ’n solobundel…

Read More

Resensie: “Krap – oop toe om rond uitkrap” (Koos de Wet)

3 August 20263 August 2026 By Versindaba

    Resensie: Krap – oop toe om rond uitkrap, Koos de Wet, 2026. Gansbaai: Naledi. Resensent: Dewald Koen   I Menige gepubliseerde digter is vertroud met die standaardpraktyk dat ’n tweede bundel met sekere verwagtinge gepaard gaan. In hierdie opsig wil die kritiese leser bepaal of digterlike groei sedert die debuutbundel plaasgevind het. De…

Read More

Resensie: “vloei / stof” (Gilbert Gibson)

24 September 202525 September 2025 By Versindaba

      Resensie: vloei / stof, deur Gilbert Gibson, 2025, Pretoria: Protea. Resensent: Dewald Koen   vloei/stof epiteton (-wwe; -fie) 1 die naam van ’n vaskulêre vloed. 2 hoe sweet anders word as bloed. vloei/stof anafoor (-wwe; -fie) 1 ’n vogkolleksie in die grond waarin vleilande verskyn en verdwyn. 2 die swaarwater in motiewe,…

Read More

Resensie: “die helfte is jou nie vertel nie” (Thérèse Bartman)

2 September 2025 By Versindaba

    Resensie: die helfte is jou nie vertel nie, deur Thérèse Bartman, 2025. Gansbaai: Naledi. Resensent: Dewald Koen   Dit is verblydend om te sien hoe die Afrikaanse poësie in verskeie gedaantes floreer hetsy as gepubliseerde solo digdebute of bloot nuwe stemme wat in die Afrikaanse liriek opklink. In laasgenoemde geval kan Neil Cochrane…

Read More

Resensie: “Miniatuur”. (Johann de Lange)

26 July 202430 July 2024 By Versindaba

      Resensie: Miniatuur, Johann de Lange, 2024, Gansbaai: Naledi. Resensent: Dewald Koen   Soms wonder ek wat dit is omtrent die digkuns wat poësieliefhebbers bekoor. Is dit die bekroonde digter se naam op die digbundel se voorplat? Of miskien die bandontwerp deur boekontwerpers soos Michiel Botha of Karen Cronje? Dalk is dit die…

Read More

Stilet 32(1&2) Opsommings/Abstracts

9 July 202124 October 2022 By Versindaba

    Soos ons reeds vroeër aangekondig het, sal Versindaba voortaan opsommings plaas van akademiese artikels wat in Afrikaanse en Nederlandse vaktydskrifte verskyn het om ons lesers op die hoogte te hou van verwikkelinge in die literêre teorie, veral ten opsigte van die Afrikaanse/Nederlandse poësie. Stilet 32(1&2) word gewy aan die werk van die digter en akademikus Joan…

Read More

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Elisma van Zyl. Tydloos
  • Paul Kloppers. hemelrog
  • ND Cronjé. navigasie
  • Digtersprofiel: Vincent Oliphant
  • ND Cronjé. wiskunde

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon