Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Elisabeth Hentschel kwatryn

Kwatrynkompetisie (91)

3 April 202110 May 2021 By Versindaba

  Ons leef die lewe van kring tot kring in diepe verwond’ring oor menige ding. Druiwe word gepars, mense gelouter om midde-in pandemies en sterstondes die lewe te besing.   © Elisabeth Hentschel, 2021      

Read More

Kwatrynkompetisie (71&72)

29 March 202110 May 2021 By Versindaba

  71 Kom dans, Klaradyn, en klink saam met ons ʼn glasie wyn op die kosbaarheid van lewe, en die wete dat die môrester ook in die pandemie-donkerte skyn.   *   72   In die nagstilte van die inkluistering hoor ek die magiese fluistering van die herfswind wat deur die wingerd ruis en die…

Read More

Kwatrynkompetisie (35)

6 March 202111 May 2021 By Versindaba

  Galileo Galilei het hom nooit ooit van stryk laat bring, nie eers toe die Buboniese plaag in Italië uitkring. Galileo Galilei het steeds na die sterre gekyk en ‘n boek geskryf, soggens ‘n goeie wyn gedrink, gebid en ‘n nuwe lied gesing.   © Elisabeth Hentschel, 2021      

Read More

Kwatrynkompetisie (9)

1 March 202111 May 2021 By Versindaba

  (9) Brood en wyn   Met brood en wyn, in liefdevolle samesyn, vier ons die lewe se mooi, ook nou midde-in pandemiepyn.   © Elisabeth Hentschel, 2021    

Read More

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Digtersprofiel: Johan Myburg
  • Joan Hambidge. Piromaan
  • Joan Hambidge. My geliefde voormalig
  • Jasmyn Beetge. Delikaat
  • Hennie Maartens. oorskot

Nuutste kommentaar

  1. Margaret Cordier-Biermann on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels16 July 2026

    Dankie, Andre — jy verf gedigte en ons ry nou tyd en woorde bloots.

  2. Andre Roothman on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels15 July 2026

    Uiters gemaklik op die literere verteringsstelsel. tyd die tiran het sy deugde.

  3. Toekie on C Fritze. Boodskap aan die see14 July 2026

    Pragtig geskryf. Het dit baie geniet.

  4. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Wat ’n vers kan verraai en vermag13 July 2026

    Die onderbenoeming - konkreter: die min woorde - roep treffend ‘n ysliker en aaklige “werklikheid” op.

  5. Karin on C Fritze. Boodskap aan die see13 July 2026

    Dié gedig praat met my hart en met my siel. Ek verlang na die klank en die reuk van die…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon